Leeupoort Bestuur » Archive
Leeupoort: Berig Aan Eienaars
August 13th, 2011 | 3 Comments
Geagte Leeupoort Eienaar 12 Augustus 2011 – Uitdagings op Leeupoort. Die nuwe burgermeester van Thabazimbi het ‘n vergadering gereël met die inwoners van Leeupoort wat op 4 Augustus 2011 plaasgevind het. In die vergadering is die inwoners meegedeel dat die Thabazimbi munisipaliteit planne het om die diere af te sper in die gedeelte wat bekend is as die wildtuin waar dan boogskiet op die diere toegelaat gaan word. Jaglisensies sowel as venote is reeds vir die projek verkry. Die besluit is uitsluitlik geneem omdat beide die diere en die grond die eiendom van die munisipaliteit is en hulle die bronne wil gebruik om inkomste te genereer, Uit die aard van die saak was die nagenoeg sestig eienaars by die vergadering ontsteld en geskok. Baie vrae is gevra. Die burgermeester het onderneem om dit … Read entire article »
Filed under: Nuusbrief - Newsletter
Leeu se Brul – Lion’s Roar
June 17th, 2011 | Comments Off
Om die uitgawe(s) af te laai Klik op die skakels hieronder wat dan n nuwe bladsy sal oopmaak d.m.v Acrobat Reader. Neem kennis dat die nuusbriewe redelik groot is en dus n rukkie neem om oop te maak !! U kan ook Regs-Klik op die skakel en dan “Save As” of “Save Target As” selekteer wat die dokument sal aflaai na U rekenaar. To open the document you may “Click” on the link(s) below which will open the document using Acrobat Reader in a new Web page. Alternatively you may “Right-Click” on the link and select “Save As” or “Save Target As” to save the file to your PC. Note that the news letter is quite large and may take a while to download !!. Leeu se Brul / Lion’s Roar – … Read entire article »
Filed under: Nuusbrief - Newsletter
Categories
Leeupoort Blog
- Leeupoort: Wildebeest May 7, 2012 Christo
- Leeupoort: Voetslaan in die Reservaat May 2, 2012 Christo
- Leeupoort: Gemerkte Bome ( Deel 5 ) May 2, 2012 Technical Support
- Leeupoort: Lamtyd May 1, 2012 Christo
- Leeupoort: Uit die ou dae May 1, 2012 Christo
- Leeupoort: Natuur May 1, 2012 Christo




