Leeupoort
	<language>en</language>
	<sy:updateFrequency>1</sy:updateFrequency>
Leeupoort: Wildebeest
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<description><![CDATA[Wildebeest are known for their annual migration to new pastures. Wildebeest usually begin their migration in the months of May or June when drought forces them to go on the move. The reason that the wildebeest is a migratory animal is because the grass that it feeds on is not a very good provider of energy and minerals.
Wildebeest taking turns sleeping while others stand guard against an attack by invading predators.
Zebras and wildebeest group together in open savannah environments when there is a high chance of predation. This grouping strategy reduces predation risk because larger groups decrease each individual’s chance of being hunted, and also because predators are more easily seen in open areas.
Wildebeest can also listen in on the alarm calls of other species, and by doing so can reduce their risk of predation. One study showed that along with other ungulates, wildebeests responded more strongly to the baboon ...]]></description>
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Voetslaan in die Reservaat
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<description><![CDATA[Dit is `n wonderlike ervaring om met `n wandelstok deur die reservaat voet te slaan en kort-kort wilde bokke te kry. Jy kom net nie so naby soos wanneer jy met `n voertuig ry nie maar dit is wonderlik om te stap want, en jy neem baie meer waar wat om jou aangaan. Met die voëlboek en boomboek aan jou sy vind jy ure se plesier. Omdat daar `n groot verskeidenheid bome op Leeupoort  is kry jy ook `n groot verskeidenheid voëls op Leeupoort- bome en voëls loop hand aan hand.
Die kuifkophoutkapper wat aan die wildesering kap trek jou aandag lang voor jy hulle waarneem. Dit is wonderbaarlik om te sien hoe daardie voël daardie hout met sy snawel kap sonder om `n ernstige hoofpyn te kry.
Naby die eendedam het ons die skopsuiltjie gekry waar hy doodstil in die koorsboom sit. Hy is gladnie bang vir ons nie. Die ...]]></description>
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Gemerkte Bome ( Deel 5 )
		<description><![CDATA[Uittreksel uit die Leeu se Brul, saamgestel deur Yvonne en geskryf deur Philip du Plessis van Leeupoort.
Lekkerruikpeul-179
‘n Entjie verder aan is ‘n voorbeeld van ‘n klein Lekkerruikpeul op regterhand. Op Leeupoort kom heelwat groot Lekkerruikpeulbome voor maar hierdie is die enigste een langs Kameeldoring-weg. Hierdie bome word die maklikste uitgeken aan hul peule of vrugte. Die peule het vratagtige saadskilde met ‘n sterk, soet vrugtegeur wat ontwikkel soos hulle ryp word. Die dorings is ook kenmerkend teruggekrom vanaf ‘n gemeenskaplike basis.
Sekelbos-190
Regoor Gifblaar op linkerhand staan ‘n sekelbos. Hierdie boom is in die bosveld berug vir sy vermoë om papwiele te veroorsaak. Sekelbos neem oorbeweide dele en ou lande oor waar die natuurlike gras verwyder is. Dit staan ook bekend as die natuur se grondhersteller. Dit voorkom erosie en herstel weer die balans in die grond sodat met verloop van tyd die oor-spronklike grassoorte weer terugkeer.
Blouhaak-164
Op linkerhand op ‘n beboude erf wat ...]]></description>
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Lamtyd
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<description><![CDATA[Dit is nou weer lamtyd en jy begin nou lammertjies van die rooibokke, koedoes, bosbokke en njalas sien. Die bosbokke steek hulle klein jong lammerties vir so `n maand weg in die bos. Daarna begin die outjies saam met hul mammas rondloop. Die dag na Kersfees het ons op `n trop  rooibokke tussen die huise afgekom waar daar 21 klein lammertjies was. Die diertjies was seker maar een of twee weke oud. Die lammertjies lyk te oulik. Ons het ook 5 wildebees kalfies gekry wat by die juksiebaan gelê het. Hulle kleur is nog baie lig omdat hulle nog baie jonk is.
Leeupoort groete, Christo
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Uit die ou dae
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<description><![CDATA[ Baie van ons sal nie weet wat ons ouers en groot-ouers deurgemaak het nie.
Baie mense het nie hul eie huise gehad nie.
Nooit `n “jean” aangetrek nie.
Nooit gholf gespeel nie.
Nooit geweet van `n kredietkaart nie.
Nie begroot vir reiskoste nie omdat brandstof se prys nie `n faktor was nie.
Ouers het hul kinders nie skool toe vervoer nie- hulle het met die fiets skool toe gery. Dit was daardie swart fietse wat een spoed gehad het en jy agtertoe getrap het om te rem.
Eers geen TV en later die swart-en-wit TV met die een stasie wat 6 nm ge-open het en om 10nm gesluit het met die volkslied. Die ander tye was slegs die TV toets patroon op die skerm vertoon..
Vroeer jare het ons die swart telefoon gekry wat teen die muur gehang het. Dit was die tye toe die telefoon met `n slinger gewerk het en daar telefoon drade was wat ...]]></description>
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Natuur
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Rooikophoutkapper
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<description><![CDATA[Black-collared Barbet
Lybius torquatus
Die rooikophoutkapper is een van die wyd verspreidste voëls binne die Lybiidae-familie en kom meestal in boswêreld voor met sy kenmerkende helder rooi kop. Die sang is ook kenmerkend wat gewoonlik uitgeken word as ‘n duet tussen die mannetjie en wyfie.
Die rooikophoutkapper is gewoonlik te siene as paartjies, hoewel dié spesie saam met ander pare of ouer nageslagte oornag binne-in uitgeholde boomstompe buite die broei seisoen. Sulke stompe kan vir jare na mekaar gebruik word vir die doel.
Rooikophoutkappers is aggresief teenoor ander voëls waar daar op vrugte gevoer word. Soosmeeste voëls vreet die rooikophoutkapper ook insekte, ‘n waardevolle bron van protiëne. Hul dieet sluit vrugte soos dié van Ficus spp. (vye) en Syzygium cordatum (waterbessie) in. Hulle sal natuurlik ook appels of enige oor-ryp vrugte vreet wat vir hul uit geplaas word.
Broei-pare word ondersteun deur helpers, gewoonlik ouer nageslagte of nie-broeiende voëls. Dié helpers assisteer met die uit-hol ...]]></description>
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Natuur Reservaat
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
Leeupoort natuur reservaat het sowat 40 spesies inheemse bome wat `n geweldige verskeidenheid is vir een plaas. Op  Ifafa 732 se perseel is daar 19 spesies bome alleen. Wanneer jy so op Leeupoort tussen die inheemse bome deur ry en jy let mooi daarop sal jy sien hoe verskeie soorte bome  gegroepeer is. Die tambotie bome is `n goeie voorbeeld daarvan.
Die wilde diere en voëls benut die blare en vrugte van al die inheemse bome. Die voëls hou ook daarvan om in die inheemse bome te sit. Ons het `n uitheemse boom gehad wat ons uitgehaal het. Willie het die boom as uitheems ge-identifiseer. Ons het gesien dat die voëls nie in die boom sit nie en die wilde diere vreet ook nie die blare nie omdat dit `n uitheemse boom was. Die koedoes vreet die blare en feitlik nooit gras nie. Die rooibokke vreet gras en blare ...]]></description>
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Gesonde Wildsbokke
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<description><![CDATA[Die Bestuurder Wild van Leeupoort, het `n omsendbrief uitgestuur en genoem dat bobbejane veels teveel is en dat baie van hulle ook verkoop gaan word. Met die baie rooibokke, wildebeeste en koedoes het mens die voordeel dat jy makliker wild in die bosveld kan sien. Die nadeel weer is dat die weiding `n probleem kan word en al die wild het probleme van te min gras en blare. Die voordeel wat ons het is dat Johan beheer kan uitoefen want hy het die kennis daarvoor. Johan, dankie vir jou diens aan Leeupoort.
Mens moet besef dat wild professioneel en verantwoordelik bestuur MOET word (dus, van tyd tot tyd uitgevang moet word) ten einde inteling en oorbeweiding te voorkom.
Leeupoort wildsbok groete,  Christo
		<slash:comments>0</slash:comments>
Leeupoort: Uit die oudae
		<dc:creator>Christo</dc:creator>
		<description><![CDATA[ Ons het een aand agter die chalet by Ifafa 732 saam met twee omies wat uit die dae van die ponde en sjielings kom `n lekker tjoppie gebraai.
In 1938 het `n skaap £1;0;0 ( dit is R2.00 ) gekos.
In 1950 het `n Chev Corvair £200:0:0 ( dit is R400.00 ) gekos
In 1960 het `n nuwe DKW Auto Union £3500:0:0 ( dit is R7000:00 ).
Daardie jare van 1950 en vroeër het die mense nie beesstert en beestong ge-eet soos nou nie- dit was weggooi kos. Nee, mense het dit nie ge-eet nie want `n mens eet nie so-iets nie. Nou kos dit meer as steak. My pa het in 1938 toe `n groot skaap £1:00:00 (R2 ) gekos het met £5:00:00 (£1 = R2 ) drie maande se kruidniersware, 5 gallon ( 25 liter) lampolie en 5 gallon petrol gekoop. Wanneer jy `n sommetjie maak sal jy sien die verhouding ...]]></description>
		<slash:comments>0</slash:comments>