Die Steenbok – Kleinste Bok op Leeupoort

Steenbok

STEENBOKKIES – Hulle weeg tussen 7 en 14 kg, is so 70 cm lank en hul rughoogte is nagenoeg 50 cm. Die rammetjie het horings wat so 7 cm lank word en die ooitjie is sonder horings.

In hiedrie bosveld Wildreservaat vreet hulle blaartjies, krap worteltjies van plante en gras oop vreet dit en drink feitlik nooit water nie. Die mamma is 7 maande dragtig. Vir die eerste 4 maande steek sy die lammetjie in `n ou ertvarkgat weg en besoek die outjie soggend en saans om te drink.

Omdat dit `n skaars boksoort is en ook baie mak word is daar besluit om `n kampie in hiedie Bosveld Wildreservaat te maak waar steenbokkies en duikers aangehou gaan word. Dit gaan `n groot trekpleister word want jy sal hulle deur die dag kan besigtig vanuit jou seilstoel wat jy langs die draad staanmaak. Dink nou net hoe `n pensionaris, heerlik agteroor, daar langs die steenbokkampie kan gaan ontspan.

ENGLISH

At the first sign of trouble, steenbok typically lie low in the vegetation. If a predator or perceived threat comes closer, a steenbok will leap away and follow a zigzag route to try to shake off the pursuer. Escaping steenbok frequently stop to look back, and flight is alternated with prostration during extended pursuit.

They are known to take refuge in the burrows of aardvarks. Breeding throughout the year. Some females may breed up to twice a year. The fawn is kept hidden in vegetation for two weeks and they suckle for three months. The female become sexually mature at 6-8 months and males at nine months. They are known to live for seven years or more.

Related News | Verwante Nuus