Leeupoort: Ifafa 736

ifafa 736 a (2)

Naam van Eenheid: Ifafa 736

Moeg vir die geraas en lawaai van die telefone? Kom skop jou skoene uit by hierdie ten volle toegeruste selfsorg eenheid waar jy die rustigheid van die Bosveld om jou kan ervaar. Hierdie spog-eenheid op Leeupoort in ‘n boomryke omgewing en bring die natuur tot by jou. Die voëlgeluide laat jou totaal ontspan en jy vergeet gou van die gejaagde lewe terwyl die rustigheid jou wegvoer.

Hierdie 4 slaapkamer chalet is gerieflik ingerig tussen groot bome met rooibokke, zebras, vlakvarke en bosbokke wat graag daar kuier. Die wild, voëls, bome en vars lug voer jou gedagtes gou weg van die gejaagdheid by die werk en maak sommer gou van jou ‘n nuwe mens.

Kom geniet hierdie ten volle toegeruste selfsorg eenheid waar jy jou eie ding kan doen soos en wanneer jy wil. Jy kan rondrits en die omgewing en staproetes gaan verken, bietjie nader met die natuurlewe kennis maak, en saans rustig ‘n vleisie braai.

Dit is ‘n veilige omgewing en die kinders kan oral baljaar, met hul fietse rondry en net etenstye kom inloer.

Name of Unit: Ifafa 736

Are you tired of the city noise, ringing telephones and a buzzy lifestyle? This luxury self-catering and fully equipped 4 bedroom chalet is situated only 150 km north of Pretoria in the Bushveld at Leeupoort Nature Reserve. Impala, zebra, warthog and bush buck like to roam around the chalets.

Here you can relax and escape from it all. It is a safe area and even children may walk around in the reserve. Cycling, birding and Game drives on your own.

Come and enjoy the tranquillity of the Bushveld at Leeupoort Holiday Town, situated inside a game reserve.

FASILITEITE | FACILITIES.

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms (Bo en onder) 4
Badkamers | Bathrooms 2
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Double Beds 3
Enkelbeddens | Single Beds/ Slaapbank 3
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 1
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner      Ja | Yes
Waaiers | Fan Nee | No
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Splash Pool | Jacuzzi Nee | No
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Ja | Yes
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Ja | Yes
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Ja | Yes
TV | TV Ja | Yes
DSTV | DSTV Ja | Yes

KLIK HIER OM TE BESPREEK – CLICK HERE TO BOOK

KML-LogoFullscreen-LogoQR-code-logoGeoRSS-LogoWikitude-Logo
Leeupoort Vakansiedorp

loading map - please wait...

Accommodation – Gifblaar Str 838: -24.922549, 27.642106
Accommodation - Karee Str 23B: -24.927443, 27.639263
Accommodation - Karee Str 23A: -24.927131, 27.639735
Accommodation - Ifafa Str 732: -24.925069, 27.637621
Accommodation - Disa Str 345: -24.924991, 27.636741
Accommodation - Health Str 27: -24.920890, 27.631586

Related News | Verwante Nuus