Leeupoort: Kalossie 1428

kalossie 1428 a

Naam van Eenheid: Kalossie 1428

Dit is die ondervinding van `n leeftyd om die stilte en rustigheid van hierdie chalet te ervaar. Vier slaapkamers met 3 badkamers op leeupoort te ervaar waar die wild en voëls vir jou kom kuier by die braaiplek agter die eenheid. Kom en ondervind die besondere gevoel waarna jy beslis terug sal verlang en waarna jy gewis sal terugkeer. Die buitengewone mak wild is `n kenmerk van hierdie wildreservaat.

Selfs die gebande muishondjies kom kuier vir jou tot binne die kombuis. Verder moet jy oppas of die vlakvarke kom by die sitkamer ingestap op iets om te eet- wees net versigtig dat hulle jou nie kap met daardie gevaarlike tande nie.

Kom beleef `n ondervinding waarna jy beslis sal terug verlang.en waarna jy beslis sal terugkeer. Bring gerus fietse saam want die kinders rits rond en die grootmense wat fiks is ry deur die reservaat op hul eie. Kom geniet die natuurprag en vars bosveld lug van hierdie gerieflike huis. Hierdie chalet is die ideale plek vir `n rustige potjie by die privaat braai waar jy kopstukke gesels van die dag se groot aantal wildsbokke en voëls wat julle waargeneem het- maak gerus aantekeninge en jy sal verbaas wees van hoeveel diere en voëls julle gesien het.

Name of Unit: Kalossie 1428

Real country side fully equipped 4 bedroom house in Leeupoort Holiday Town inside a nature reserve. Spot the abundant bird life to be seen in the nature reserve. You will enjoy the hornbills and kingfisher around the units as well as the game roams freely around the chalets.

Take a walk through the nature reserve and you will spot a large variety of trees and shrubs. Unspoilt beauty for you and your family will enjoy. Enjoy nature and the fresh Bushveld air from this convenient house with thatched braai (barbecue) area. Take pleasure in the experience of a lifetime. Come and enjoy the tranquillity of this town in the bush.

FASILITEITE | FACILITIES

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 4
Badkamers | Bathrooms 3
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Double Beds 3
Enkelbeddens | Single Beds 3
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 1
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner Ja | Yes
Waaiers | Fan Ja | Yes
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Splash Pool | Jacuzzi Nee | No
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Nee | No
Duvets | Duvets Nee | No
Komberse | Blankets Ja | Yes
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Ja | Yes
TV | TV Ja | Yes
DSTV | DSTV (Bring own decoder) Ja | Yes

KLIK HIER OM TE BESPREEK – CLICK HERE TO BOOK

KML-LogoFullscreen-LogoQR-code-logoGeoRSS-LogoWikitude-Logo
Leeupoort Vakansiedorp

loading map - please wait...

Accommodation – Gifblaar Str 838: -24.922549, 27.642106
Accommodation - Karee Str 23B: -24.927443, 27.639263
Accommodation - Karee Str 23A: -24.927131, 27.639735
Accommodation - Ifafa Str 732: -24.925069, 27.637621
Accommodation - Disa Str 345: -24.924991, 27.636741
Accommodation - Health Str 27: -24.920890, 27.631586

Related News | Verwante Nuus