Leeupoort: Tinktinkie 639

vergenoeg ws 639 b

Naam van Eenheid: Tintinkie 639 (Vergenoeg Woonstel)

Hierdie gerieflike 2 slaapkamer chalet op Leeupoort is beskikbaar aan Bosveld-vakansiegangers, pasgetroudes op wittebrood, of pensionarisse wat kleiner maar gerieflike fasiliteite verlang teen baie bekostigbare tariewe.

Besoekers kan op hul eie heerlik gaan stap of fiets ry om die reservaat te verken en die pragtige bosveld met wild en voëls te geniet.

Saans kan jy tot laat langs die braaivleisvuuur heerlik sit en gesels en luister na die bosveldgeluide. Dit is ook waar die nagapies en bosvarke jou laat-aand kom verras met `n besoek.

Neem `n Wegbreek na Leeupoort Vakansiedorp waar jy kan gaan ontlaai en weer tot verhaal kom en weer petrol bymekaar maak vir die skof vorentoe.

Name of Unit: Tintinkie 639 (Vergenoeg Flat)

This lovely 2 bedroom chalet at Leeupoort is available to Bushveld holiday-goers, just married couples on honeymoon, or pensioners who prefer smaller but cosy accommodation facilities at very affordable prices.

Visitors are free to explore the Leeupoort Nature Reserve by car, bicycles or on foot whenever they like. There are more than 250 species of trees at Leeupoort and an abundance of birds and other wildlife.

Treat yourself to a Bushveld break-away by visiting Leeupoort only 150 km from Pretoria. Book this self-catering unit and you will remember the experience for the rest of your life.

FASILITEITE | FACILITIES.

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 2
Badkamers | Bathrooms 1
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Double Beds 2
Enkelbeddens | Single Beds 1
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 0
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner 0
Waaiers | Fan 0
Braaiplek | Barbeque Area 1
Splash Pool | Jacuzzi Nee | No
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Nee | No
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Nee | No
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Ja | Yes
DSTV | DSTV Ja | Yes

KLIK HIER OM TE BESPREEK – CLICK HERE TO BOOK

KML-LogoFullscreen-LogoQR-code-logoGeoRSS-LogoWikitude-Logo
Leeupoort Vakansiedorp

loading map - please wait...

Accommodation – Gifblaar Str 838: -24.922549, 27.642106
Accommodation - Karee Str 23B: -24.927443, 27.639263
Accommodation - Karee Str 23A: -24.927131, 27.639735
Accommodation - Ifafa Str 732: -24.925069, 27.637621
Accommodation - Disa Str 345: -24.924991, 27.636741
Accommodation - Health Str 27: -24.920890, 27.631586

Related News | Verwante Nuus