Tag Archives: Wandelstok

‘n Wandeling deur Leeupoort

Waterval 640x480

VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stok in die hand.want daar is plekke waar jy die takkies moet wegstoot hier op Leeupoort se voetslaanpaaie. Wanneer die paadjies kronkel besef jy nie dat jy al `n hele ent geloop het nie.

Leeupoort: Bosveld Voetslaan

Zebra

NATUURRESERVAAT – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin voetslaan en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stok in die hand.want daar is plekke waar jy die takkies moet wegstoot hier op Leeupoort se voetslaanpaaie. Wanneer die paadjies kronkel besef jy nie dat jy al `n hele ent geloop het nie.