Karee Str 23A

Unit 10 - Karee 23A

Naam van Eenheid: Karee A

Ideaal vir `n familievakansie binne `n natuurreservaat in die Limpopo provinsie met die wild wat vir jou kom kuier hier by jou eenheid waar jy rustig sit en braai terwyl die fisante by jou kom rondstap en kossies soek. Die Njalas kom vreet broodkorsies uit jou hand. Die hele familie kan met hul fietse deur die hele reservaat ry en die kinders kan ook op hul eie rondry soos hulle wil.

Die chalet bied jou `n ten volle selfsorg fasiliteit waar jy rustig jou maak kan maak soos en wanneer jy wil. Hierdie 2 slaapkamer huis is omring deur die bos en is in ‘n stil omgewing. Lugreëling en TV maak dit nog geriefliker. Daar is ‘n groot stoep vir kuier en die braaiplek is by die stoep. Vlakvarke is volop. Kareebome omring die huis. Motorafdak beskikbaar. By die privaat braai kan jy in die stilte van die natuur jou drome droom waaroor jy nog altyd wou droom.


Name of Unit: Karee A

Ideal for an all-time relaxing holiday and on-site you can laze beside a swimming pool. Leeupoort is situated 150 km from Pretoria and is set on a peaceful private country reserve where guests can enjoy the tranquility of the African country. This game reserve is ideal for the weekender as well as the midweek holidaymaker and offers lots of game roaming around the chalets as well as the reserve. You will also enjoy the Hornbill and Grey Lourie around the units searching for something to eat. This 2 bedroom house is in a quiet part of the bush. Air conditioning and TV makes it even more comfortable. There is a large stoep and the braai is just next to it. There are many Warthogs. Karee trees are all around.

Carport available. Experience the tranquility of this unit that offers a private braai outside where you may relax and enjoy this peaceful haven.

FASILITEITE | FACILITIES

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 2
Badkamers | Bathrooms 2
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Double Beds 1
Enkelbeddens | Single Beds 2
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 0
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner Ja / Yes
Waaiers | Fan 0
Braaiplek | Barbeque Area 1
Splash Pool | Jacuzzi Nee | No
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Nee / No
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Nee | No
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Ja | Yes
DSTV | DSTV Ja / Yes

KLIK HIER OM TE BESPREEK – CLICK HERE TO BOOK

icon-car.pngKML-LogoFullscreen-LogoQR-code-logoGeoRSS-LogoWikitude-Logo
Accommodation - Karee Str 23A

loading map - please wait...

Accommodation - Karee Str 23A -24.927131, 27.639735 Accommodation - Karee Str 23A

 

KLIK HIER OM TE BESPREEK – CLICK HERE TO BOOK

 

Related News | Verwante Nuus