Accommodation: Disa Str 345

Unit 14 - Disa 345 (434x324)

Naam van Eenheid: Disa Str 345 (Hornbill House)

Kom ervaar die Bosveld met sy bekoorlike wilde bos en wilde diere en voëls in hierdie pragtige wooneenheid wat mooi inpas by die omgewing. Pak jou tasse vir Leeupoort vakansie dorp binne `n natuurreservaat en binne `n pragtige betowerende bosveld omgewing slegs `n uur en `n half noord van Pretoria.

Hierdie bosveld is `n voetslaner en voëlkykers se paradys en waar jy bly in `n ten volle toegeruste selfsorgeenheid waar jy kan bak en brou na hartelus. Die kinders kan buite baljaar, fiets ry in die reservaat en gaan swem soos wat hulle nie by hulle eie huis kan doen nie. Die wild is buitengewoon mak en die kwêvoëls kom tot `n meter van jou af waar jy rustig sit en beskuit eet langs die braaiplek waar jy besig is om vuur te maak vir `n heerlike braai waar niemand en niks jou rus verstoor nie. Die mense wat midweek kom kuier ondervind dit nog stiller want die kinders is dan in die skool.

‘n Moderne 3 slaapkamer rondawel huis met ‘n grasdak. Smaakvol gemeubileer met vele geriewe. ‘n Buite braai en motorafdak is beskikbaar. Maak gebruik van die stilte en rustigheid om weg te kom van die alledaagse aktiwiteite wat die lewe vir jou gejaagd maak.

Name of Unit: Disa Str 345 (Hornbill House)

This modern 3 bedroom self-catering accommodation unit is fully equipped with 3 double beds, all the basic necessities, a barbecue area under the trees, swimming pool, TV, DSTV dish (bring own decoder), carport and much more. The unit is also tastefully decorated to make visitors feel at home while the thatched roof offer residents a moderate climate during summer and winter.

Leeupoort Holiday Town is situated inside a Bushveld Nature Reserve and is approximately 150 km from Pretoria towards the north-western parts of South Africa. It is set in a peaceful private area where guests can enjoy the tranquillity of the African bush. This exclusive game reserve is ideal for extended vacations with much to do and see in the area, as well as midweek getaways and small business work-sessions.

Visitors are free to explore the reserve by car, bicycle or on foot with numerous short hiking trails to experience the African bush, wildlife and many bird-species along the way. Animals roam freely around the chalets and often visit people while they are relaxing at the barbecue area or swimming pool. This is a nature-lovers paradise with no comparison. Don’t miss the opportunity. Book now for an experience of a lifetime.

FASILITEITE | FACILITEIS

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 3
Badkamers | Bathrooms 2
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Double Beds 3
Enkelbeddens | Single Beds 0
Slaapbank | Sleeping Couch 0
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Deepfreeze 0
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Skottelgoedwasser/Dishwasher 1
Lugreëling | Air Conditioner 1
Waaiers | Fan 2
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Splash Pool | Jacuzzi Ja | Yes
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Ja | Yes
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Nee | No
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Nee | No
Stort | Shower Ja | Yes
TV | TV Ja | Yes
DSTV Skottel | DSTV Dish Ja | Yes
DSTV Dekodeerder | DSTV Decoder Nee | No
DSTV (Bring Eie Dekodeerder) | DSTV (Bring Own Decoder) Ja | Yes
Video of DVD Speler | Video or DVD Player Nee | No
hornbill house a 2
Unit 14 – Disa 345 (434×324)

KLIK HIER OM TE BESPREEK – CLICK HERE TO BOOK

loading map - please wait...

Accommodation - Disa Str 345 -24.924991, 27.636741 Accommodation - Disa Str 345
KML-LogoFullscreen-LogoQR-code-logoGeoRSS-LogoWikitude-Logo
Leeupoort Vakansiedorp

loading map - please wait...

Accommodation – Gifblaar Str 838: -24.922549, 27.642106
Accommodation - Karee Str 23B: -24.927443, 27.639263
Accommodation - Karee Str 23A: -24.927131, 27.639735
Accommodation - Ifafa Str 732: -24.925069, 27.637621
Accommodation - Disa Str 345: -24.924991, 27.636741
Accommodation - Health Str 27: -24.920890, 27.631586

Related News | Verwante Nuus