Monthly Archives: Sep 2017

Gaan Ondergronds

ONDERGRONDS – Om ondergronds te gaan en daar vir dag en nag te bly en daarby blind is nie vir enige ou bedoel nie. Die erdwurm leef slegs ondergronds, het nie oë nie en vreet sy pad oop. Wanneer hy by harde grond kom vreet hy sy pad deur die klam grond oop. Hulle vreet slegs snags maar wel deur die hele nag want hulle hele lyf is pens. Leeupoort se tuine is ideale teelaarde vir erdwurms want dit is heerlike warm weer waar hulle vinnig kan aanteel. Hulle is tweeslagtig. Met die aanhoudende vreet snags vreet hulle enige ding soos blare van groente en vrugte, ander

Boeremusiekgildefees- 9 September 2017

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die 10 Jarige Boeremusiekfees op Leeupoort Vakansiedorp was `n reuse sukses. Dit was tien jaar nadat die Boeremusiekgilde-monument opgerig was. Hierdie monument is die eerste van sy soort in Suid Afrika. Daar was 29 orkeste wat Saterdag vanaf 8.30 tot 11 uur die aand opgetree het en gekom van die Kaap tot Messina. Twee was junior orkeste. Kosie Beukes, 10 jaar oud, was met hierdie fees weer op Leeupoort. Hy is bekend vir sy trekklavier spel. Kosie het onlangs in Amerika `n silwermedalje verower vir die beste

Honey Bee

HONEY BEE – The worker bee of a hive is unable to reproduce in a colony where there is a functional queen bee. If there is no queen they do sometimes lay unfertilized eggs which become male drones. The worker bee starts off as a fertilizer egg, after three days the egg hatches into a larva. Nurse bees feed it royal jelly at first, then pollen and honey for six days. It then becomes an inactive pupa. During its 14 days as a pupa, scaled in a capped cell, it grows into a worker (female) bee, emerging on the 21th day. Her service to the hive starts immediately after she is

Gaan na die Mier, Luiaard

LUIAARD – Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie n leier nie, nie n opsigter of n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Spreuke 6:6-8. Salomo se advies aan die luiaard is om na die miere te gaan kyk wat by sy huis besig is. Hulle is hard aan die werk. Een is besig om ‘n saadjie saam te sleep en ander dra materiaal aan vir hul nes. Dit is ‘n groot bedrywigheid om die miernes. Die luiaard moet maar goed kyk en ‘n les by die miere leer.Dit gaan egter nie net om die werklus van die miere