Monthly Archives: November 2020

Voetslaan deur Leeupoort Vakansiedorp

VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stok in die hand want daar is plekke waar jy die takkies moet wegstoot hier op Leeupoort se voetslaanpaaie. Wanneer die paadjies kronkel besef jy nie dat jy al `n hele ent geloop het nie.
Dis Woensdag oggend om 6.30 op Leeupoort en

Kuifkop

HOUTKAPPER – Die kuifkophoutkapper is een van die kleurvolle voëls in Suid Afrika. Verder het hulle `n skril aanhoudende tril-geluid wat hulle maak. Daardie dik sterk snawel is skrikaanjagend en jy moet net nie dat daardie snawel jou vinger bykom nie. Hulle is ook baie dapper en verjaag maklik al die ander soorte houtkappers asook duiwe en lysters wat groter is as die