HONEY BEE – The worker bee of a hive is unable to reproduce in a colony where there is a functional queen bee. If there is no queen they do sometimes lay unfertilized eggs which become male drones. The worker bee starts off as a fertilizer egg, after three daysContinue Reading

LUIAARD – Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie n leier nie, nie n opsigter of n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Spreuke 6:6-8. Salomo se advies aanContinue Reading

IT`S TIME – `n Boer het in sy bakkie gery en op `n video sy kommer oor die toestand in die land uitgespreek en gevra dat iets gedoen word. By die huis het hy dit op internet afgelaai en gebid. Toe hy sy oë oopmaak , was daar `n oproepContinue Reading

ROOIBERG BEWARIA – The Waterberg Mountain Range is one of Limpopo`s major mountain ranges. The Waterberg Bewaria operates within the borders of the designated aerea, protecting and conserving a unique and delicate storehouse of biological diversity. Rooiberg Bewaria is an initiative of a group of private individuals in the RooibergContinue Reading

WEWERS – Aangeleerde gedrag kan mens so effens begryp, maar die instinkding is en bly `n enigma, `n raaisel,`n knoop wat niemand nog kon losmaak nie. In `n eksperiment is daar `n paar geslagte lank verskeie vinkspesies ( noen hulle maar wewers) in hokke geteel sonder dat daar geskikte material, soosContinue Reading

TAMBOTIEBOOM – Veral in die somer spring hierdie boontjie wat op die grond geval het onder die bome rond wat te eienaardig is. Die insekte, `n wurm, kruip in die vrug en later binne in die pit en dit is dan dat die vrug van die boom afval met die wurmContinue Reading