KONSERTINA FEES – `n Hewige aanslag op die huidige rekord van 41 konsertina-spelers wat op dieselfde verhoog en op dieselfde tyd met hul konsertinas optree word beplan vir 6 tot 8 November 2020 op Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie rekord kon vir die afgelope 30jaar nie verbeter word nie. Hierdie fees wordContinue Reading

JUKSKEI OP SY BESTE- In die dae toe die eerste Setlaars Suid Afrika ingetrek het, was die setlaars opsoek na intellektuele en fisieke tydverdryf. Die transportryers het begin om met die  jukke,  ‘n deel is van die sleepmeganisme waarmee die osse die ossewaens getrek het, na `n voorwerp te gooiContinue Reading

Sticky

Naam van Eenheid: Ifafa 732 Akkommodasie Dis `n belewenis om Leeupoort te besoek; tuis te gaan in hierdie netjiese en gerieflike 3 slaapkamer chalet, een slaapkamer ensute, in `n wildreservaat met ‘n unieke atmosfeer. Die wild loop tussen die huise rond, die voëls maak jou soggens wakker en jy kanContinue Reading

Eland

BEPLAN NOU VIR JOU VAKANSIE – Om ingehok te wees gee mens geleentheid om positief te wees en heerlik te beplan aan jou vakansie in die bosveld. Dink aan die oop ruimtes waar jy lekker heerlik rond stap met die wandelpaaie of as jy dit nog makliker wil maak ry sommerContinue Reading

KONSERTINA-FEES UITGESTEL – Hierdie fees wat beplan was vir 3 tot 5 April 2020 word ook onbepaald uitgestel omdat die Covid-19 virus tot `n nasionale ramp verklaar is. Byeenkomste van 100 of meer mense is as onwettig verklaar en daar sou veel meer as 100 mense die fees bywoon. DieContinue Reading

Hyaena Brunnea

BRUIN HIëNA – Inwoners het al hierdie sku dier op Leeupoort Vakansiedorp gesien. Stappers het al spore van hierdie seldsame dier op Leeupoort in die veld gekry terwyl hulle stap. Hulle loop hoofsaaklik snags rond om te aas vir dooie diere maar leef hoofsaaklik van insekte, voëleiers en wilde vrugte. HulleContinue Reading