BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die jaarlikse fees vind volgende naweek plaas. Dit is die hoogtepunt van alle aktiwiteite op Leeupoort vakansiedorp wat sowat 40 minute vanaf Bela Bela op die Rustenburg/Thabazimbipad geleë is. Hierdie fees is bedoel vir Boeremusiekliefhebbers asook liefhebbers vir die natuur en veral Leeupoort Vakansiedorp waar die wild tussenContinue Reading

SWAELTJIES – Wonderlik om te weet dat hierdie klein voeltjie elke jaar aan die begin van die winter Europa toe trek wat sowat 10000 km van ons af is agter insekte aan en dan kom hulle na dieselfde plek in ons land terug waar hul nessies is. Op Leeupoort VakansiedorpContinue Reading

ONOORDEELKUNDIG – Oordeelkundige gebruik en bestuur van weiding is uiters belangrik om die gehalte van weiding vir wild te verseker. Oorbeweiding veroorsaak uittrap van smaaklike grasse, bevorder gronderosie, vestiging en vorming van harde kaal kolle waar geen gras groei nie en minderwaardige indringer grasse soos kweekgras vestig omdat hulle nie geredelik gevreetContinue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die Boeremusiek-monument is in 1987 onthul. Dit was die enigste Boeremusiek-monumet in Suid Afrika. Pieter en Reina Bodenstein was die stigterslede saam met ds Lourens Aucamp. Pieter-hulle woon nog op Leeupoort Vakansiedorp maar weens gesondheidsredes is hy nie meer betrokke nie. Hierdie fees was nog altyd een vanContinue Reading

RESPEK – Leeupoort Vakansiedorp is `n dorp binne in `n natuurreservaat. Binne `n natuurreservaat word daar volgens die reels van `n natuurreservaat opgetree. Van die grootste sondebokke binne so `n reservaat is plastieksakke en mense wat te vinnig ry. Ons almal, inwoners sowel besoekers, is verantwoordelike mense wat hierdie tweeContinue Reading

SUIKERBEKKIE – Dit is die kleinste voëltjie in die wêreld en wat hom merkwaardig maak is dat hy enige hoek kan vlieg en in die vlug terselfde tyd nektar uit `n blom opslurp. Behalwe om vorentoe te kan vlieg kan hierdie diertjie op en af asook agteruit vlieg om dieContinue Reading