Eenheid: Leeukruin 25 (Cielo Petit) in Leeupoort / Vanaf R1 150 per nag (max. 4 gaste)
Geniet die bosveld in private eklektiese styl, pragtige gerieflike 1 slaapkamer selfsorg huisie met jacuzzi, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf. Ingerig vir ‘n romantiese wegbreek en selfs vir rolstoel behoeftes met geen trappe.
- Privaat Eenheid
- Nie-rook
- 1 x Slaapkamer
- 1 x En-Suite Badkamer
- 1 x Tv/Sitkamer
- Groot kombuis
- Onderdak braai
- Buitelug verhitte jacuzzi (opsioneel @ R200 per dag)
- Buite braai boma
Tarief buite seisoen: R1 150 per nag vir die eenheid, minimum 2 nagte bespreking.
Tarief binne seisoen: R1 350 per nag vir die eenheid, minimum 3 nagte bespreking.
Unit: Leeukruin 25 (Cielo Petit) in Leeupoort / From R1 150 per night (max. 4 guests)
Enjoy the bushveld in private eclectic style, stunning comfortable 1 bedroom self-catering cottage with jacuzzi, built-in braai and boma on a hectare plot. Furnished for a romantic getaway and even for wheelchair needs with no stairs.
- Private Unit
- Non-smoking
- 1 x Bedroom
- 1 x En-Suite Bathroom
- 1 x Tv/Lounge
- Large kitchen
- Covered barbecue
- Outdoor heated jacuzzi (optional @ R200 per day)
- Outside braai boma
Rate out of season: R1 150 per night for the unit, minimum 2 nights booking.
Rate in season: R1 310 per night for the unit, minimum 3 night booking.
FASILITEITE | FACILITIES
| BESKRYWING | DESCRIPTION | HOEV | QTY |
| Slaapkamers | Bedrooms | 1 |
| Badkamers | Bathrooms | 1 |
| Kombuis + Opwas | Kitchen + Scullery | 1 |
| Eetplek | Dining Area | 2 |
| Sitkamer | Lounge | 1 |
| Konings-groote bed | Kingsize bed | 0 |
| Koningin-groote | Queensize bed | 1 |
| Slaapbanke | Sofa beds | 2 |
| Enkelbeddens | Single Beds | 0 |
| Ys-Vrieskas | Fridge | 1 |
| Vrieskas | Freezer | 0 |
| Stoof | Stove | 1 |
| Mikrogolf | Microwave | 1 |
| Lugreëling | Air Conditioner | Ja | Yes |
| Waaiers | Fan | Ja | Yes |
| Braaiplek | Barbeque Area | Ja | Yes |
| Jacuzzi @ R200/day (optional) | Ja | Yes |
| Handdoeke | Towels | Nee | No |
| Lakens | Linen | Ja | Yes |
| Duvets | Duvets | Ja | Yes |
| Komberse | Blankets | Ja | Yes |
| Kussings | Pillows | Ja | Yes |
| Bad | Bath | Nee | No |
| Stort | Shower | Ja | Yes |
| TV | TV | Ja | Yes |
| DSTV Premium (included in the tariff) | Ja | Yes |
Related News / Verwante Nuus:
Leeupoort - Karee 23A
Eenheid: Karee 23A in Leeupoort / Vanaf R850 per...
Leeupoort - Baboon 1036
Eenheid: Baboon 1036 in Leeupoort / Vanaf R1 050...
Leeupoort - Leeukruin 13 - Berghuisie
Eenheid: Leeukruin 13 in Leeupoort / Vanaf R1 25...
Leeupoort - Karee 23B
Eenheid: Karee 23B in Leeupoort / Vanaf R850 per...
Leeupoort - Felicia 360 - Die Boshuis
Eenheid: Felicia 360 - Die Boshuis in Leeupoort ...










































