Eenheid: Clivia 322 in Leeupoort / Vanaf R1 250 per nag (max. 6 gaste)
Netjiese en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg huis.
- Alleenstaande Eenheid
- Nie-rook
- 3 x Slaapkamers (hoofslaapkamer en-sute)
- 2 x Badkamers
- Lugversorging
- Onderdak stoep met ingeboude braai
- DStv is beskikbaar (bring eie dekodeerder, kaart, kabels en afstandbeheer).
Tarief buite seisoen: R1 250 per nag vir die eenheid, minimum 2 nagte bespreking.
Tarief binne seisoen: R1 455 per nag vir die eenheid, minimum 3 nagte bespreking.
Unit: Clivia 322 – Leeupoort Accommodation / From R1 250 per night (max. 6 guests)
Neat and comfortable 3 bedroom self-catering house.
- Standalone Unit
- Non-smoking
- 3 x Bedrooms (master bedroom en-suite)
- 2 x Bathrooms
- Air conditioning
- Veranda with build-in braai
- DStv is available (bring your own decoder, card, cables and remote control).
Rate out of season: R1 250 per night for the unit, minimum 2 nights booking.
Rate in season: R1 455 per night for the unit, minimum 3 night booking.
FASILITEITE | FACILITIES
BESKRYWING | DESCRIPTION | HOEV. | QTY |
---|---|
Slaapkamers | Bedrooms | 3 |
Badkamers | Bathrooms | 2 |
Kombuis | Kitchen | 1 |
Eetplek | Dining Area | 1 |
Sitkamer | Lounge | 1 |
Koninginbeddens | Queen size beds | 2 |
Enkelbeddens | Single Beds | 2 |
Ys-Vrieskas | Fridge | 1 |
Vrieskas | Freezer | 1 |
Stoof | Stove | 1 |
Mikrogolf | Microwave | 1 |
Lugreëling | Air Conditioner | Nee | No |
Waaiers | Fan | Ja | Yes |
Braaiplek | Barbeque Area | Ja | Yes |
Splash Pool | Nee | No |
Handdoeke | Towels | Nee | No |
Lakens | Linen | Ja | Yes |
Duvets | Duvets | Ja | Yes |
Komberse | Blankets | Ja | Yes |
Kussings | Pillows | Ja | Yes |
Bad | Bath | Ja | Yes |
Stort | Shower | Ja | Yes |
TV | TV | Ja | Yes |
DSTV | DSTV | Ja | Yes |
Related News / Verwante Nuus:
Leeupoort - Leeukruin 13 - Berghuisie
Eenheid: Leeukruin 13 in Leeupoort / Vanaf R1 25...
Leeupoort - Karee 23B
Eenheid: Karee 23B in Leeupoort / Vanaf R800 per...
Leeupoort - Hawk 636
Eenheid: Hawk 636 Huis Hebron in Leeupoort / Van...
Leeupoort - Erika 5
Eenheid: Erika 5 in Leeupoort / Vanaf R1 050 per...
Leeupoort - Baboon 1036
Eenheid: Baboon 1036 in Leeupoort / Vanaf R925 p...