Naam van Eenheid: Dahlia 817
‘n Paradys geleë binne ‘n natuurreservaat op Leeupoort waar die diere vrylik tussen die eenhede wei. Wildkykers kan vanuit hul voertuie of per voet tussen die huise asook in die reservaat hul gaan verlustig wat op Leeupoort aangaan.
Hierdie 3-slaapkamer chalet bied volle selfsorg fasiliteite sodat jy heerlik, gemaklik en gerieflik jou eie ding kan doen waarvoor jy lus voel. Die kinders baljaar so lekker buite dat hulle nie vir ete in die chalet wil kom nie.
Geniet die heerlike bosveld braai in jou privaatheid wat jou ook die geleentheid bied om te ontlaai en weg te kom van die gejaagde stadslewe.
Name of Unit: Dahlia 817
The experience you will remember for the rest of your life. Observe the unconcerned wild game roaming around without them even looking at you. You will enjoy the bird-life at the chalet as well as in the bush. There are more than 250 species of trees in this stunning reserve where you may walk and observe freely. The children can enjoy the freedom of cycling around.
You will enjoy the braai (barbecue) facilities where you can relax in privacy. Visit this quiet self-catering unit with its enjoyable facilities and the surrounding wildlife.
FASILITEITE | FACILITEIS
BESKRYWING | DESCRIPTION | HOEV | QTY |
Slaapkamers | Bedrooms ( 2 BO) | 3 |
Badkamers | Bathrooms | 3 |
Kombuis | Kitchen | 1 |
Eetplek | Dining Area | 1 |
Sitkamer | Lounge | 1 |
Dubbelbeddens | Double Beds | 1 |
Enkelbeddens | Single Beds | 4 |
Ys-Vrieskas | Fridge | 1 |
Vrieskas | Freezer | 1 |
Stoof | Stove | 1 |
Mikrogolf | Microwave | 1 |
Lugreëling | Air Conditioner | Nee | No |
Waaiers | Fan | Nee | No |
Braaiplek | Barbeque Area | Ja | Yes |
Splash Pool | Jacuzzi | Nee | No |
Handdoeke | Towels | Nee | No |
Lakens | Linen… | Ja | Yes |
Duvets | Duvets | Ja | Yes |
Komberse | Blankets | Ja | Yes |
Kussings | Pillows | Ja | Yes |
Bad | Bath | Ja | Yes |
Stort | Shower | Ja | Yes |
TV | TV | Ja | Yes |
DSTV | DSTV (Bring own decoder) | Ja | Yes |
Related News / Verwante Nuus:
Naam van Eenheid: Nerina 662 Dit is die ondervind...
Naam van Eenheid: Disa Str 345 (Hornbill House) K...
Naam van Eenheid: Ifafa 732 Akkommodasie Dis `n b...
Naam van Eenheid: Swanepoel Huis Onvergeetlike ge...
Naam van Eenheid: Angelica 1738 Hierdie pragtige...