Naam van Eenheid: Erika 44A
Hierdie netjiese goed ingerigte 4-slaapkamer selfhelp chalet bied jou die gemak waarvan vakansiegangers droom om behoorlik te kan ontspan in die Bosveld en natuur.
Met die skoon bosveld-lug is dit `n ervaring om saans sterre te kyk en die satelliete te sien verby gly oor die horison. `n Heerlike braaiplek waar jy saans kan ontspan en lekker kuier is beskikbaar.
Kom ervaar die wonderlike bosveld natuurskoon en rustige omgewing wat alle spanning sal verlig en jou batterye sal laai vir die volgende skof wat voorlê. Besigtig die wild te Leeupoort Vakansiedorp wat werklik baie mak is, en die voëllewe wat jou vinnig na die voëlboek laat gryp.
Soveel aande langs die vuur sien jy die nagapie nader gespring kom om iets te ete in die voëlbak te soek.
Name of Unit: Erika 44A
Come and enjoy the large porch of Erika 44 in Leeupoort Game Reserve where you will relax as never before. You will appreciate the tranquillity of this part of South Africa.
This spectacular game reserve is set in the heart of the Bushveld and is a hidden treasure well worth discovering. Leeupoort is situated 150 km from Pretoria and is set on a peaceful country private game reserve where guests can enjoy the wildlife of the African continent
Use the opportunity to make some game drives on your own and enjoy the bird-life you will never forget. During game drives you will get very close to the Eland and Kudu, and take rare photos which your family will appreciate! You are welcome to bring bicycles along to explore the game reserve with its large variety of bird-life and trees.
FASILITEITE | FACILITIES
BESKRYWING | DESCRIPTION | HOEV | QTY |
Slaapkamers | Bedrooms | 4 |
Badkamers | Bathrooms | 3 |
Kombuis | Kitchen | 1 |
Eetplek | Dining Area | 1 |
Sitkamer | Lounge | 1 |
Dubbelbeddens | Double Beds | 4 |
Enkelbeddens | Single Beds | 3 |
Ys-Vrieskas | Fridge | 1 |
Vrieskas | Freezer | 1 |
Stoof | Stove | 1 |
Mikrogolf | Microwave | 1 |
Lugreëling | Air Conditioner | Ja | Yes |
Waaiers | Fan | Nee | No |
Braaiplek | Barbeque Area | Ja | Yes |
Splash Pool | Jacuzzi | Nee | No |
Handdoeke | Towels | Nee | No |
Lakens | Linen | Nee | No |
Duvets | Duvets | Ja | Yes |
Komberse | Blankets | Nee | No |
Kussings | Pillows | Ja | Yes |
Bad | Bath | Ja | Yes |
Stort | Shower | Ja | Yes |
TV | TV | Nee | No |
DSTV | DSTV | Nee | No |
Related News / Verwante Nuus:
Naam van Eenheid: Swanepoel Huis Onvergeetlike ge...
Naam van Eenheid: Angelica 1738 Hierdie pragtige...
Naam van Eenheid: Dahlia 817 'n Paradys geleë bin...
Naam van Eenheid: Disa Str 345 (Hornbill House) K...
Naam van Eenheid - DISA 343 (Die Plaashuis) Hierd...