Leeupoort: Heath 26

Naam van Eenheid: Heath 26

‘n Gerieflike huis met ‘n aangename atmosfeer geleë aan die westekant van Leeupoort teen die Blinkwaterspruit, ‘n ekodorp met ‘n unieke karakter, geleë binne ‘n natuurreservaat.  Dit is aan die einde van ‘n doodloopstraat geleë met volop diere wat vry tussen die huise rondbeweeg.  Kom ontspan onder reuse tambotie-bome en geniet die ryke voëllewe en ‘n pragtige uitsig op die Boshoffberge.

Gaste sal die vars lug van die buitelewe geniet, vér weg van die stadsgedruis.  Daar is ‘n buitebraai en ‘n kindervriendelike plaspoel. Geriewe is vir 6 persone.  Dit sluit ook lugversorging en DSTV in.

Dít alles teen die billike binne- en buiteseisoen tarief van R620 per nag vir ‘n maksimum van 4 persone. Daarna R155 per persoon ekstra.

Name of Unit: Heath 26

A comfortable house with a pleasant atmosphere situated to the west of Leeupoort along the Blinkwaterspruit, an eco town which forms part of a nature reserve.  It is situated at the end of a cul-de-sac and game roam freely between the houses. Wonderful accommodation.

Come and relax in the shade of giant tamboti trees and enjoy a fair view of the Boshoff Mountains as well as the variety of fauna and flora.  You will love the crisp fresh air of the outdoors, far away from the hustle and bustle of city life.

There is an outside braai and a save splash pool for the kids.  Facilities inside the house which can sleep 6 persons, include air-conditioner and DSTV.

All of these amenities are available at the moderate in- and out of season rate of R620 per night for a maximum of 4 persons. Thereafter R155 per person per night extra.

FASILITEITE | FACILITIES

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 3
Badkamers | Bathrooms 1
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Dubble beds 1
Enkelbeddens | Single Beds 4
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 0
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner Ja | Yes
Waaiers | Fan Ja | Yes
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Splash Pool Ja | Yes
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Nee | No
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Ja | Yes
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Ja | Yes
DSTV Ja | Yes
DSTV: Bring your own decoder Nee | No

Related News | Verwante Nuus