Eenheid: Kameeldoring 146 in Leeupoort / Vanaf R850 per nag (max. 4 gaste)

Netjiese en gerieflike 2 slaapkamer selfsorg huis met ingeboude braai en buite braai.

  • Alleenstaande Eenheid
  • Nie-rook
  • 2 x Slaapkamers
  • 1 x Badkamers
  • 1 x Tv/Sitkamer
  • Onderdak braaikamer
  • Buite braai

Tarief buite seisoen: R850 per nag vir die eenheid, minimum 2 nagte bespreking.

Tarief binne seisoen:  R975 per nag vir die eenheid, minimum 3 nagte bespreking.

Unit: Kameeldoring 146 in Leeupoort / From R850 per night (max. 4 guests)

Neat and comfortable 2 bedroom self-catering house with built-in braai and outdoor braai.

  • Standalone Unit
  • Non-smoking
  • 2 x Bedrooms
  • 1 x Bathroom
  • 1 x Tv/Lounge
  • Covered braai room
  • Outdoor braai

Rate out of season: R850 per night for the unit, minimum 2 nights booking.

Rate in season: R975 per night for the unit, minimum 3 night booking.

FASILITEITE | FACILITIES

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 2
Badkamers | Bathrooms 1
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Double Beds 1
Enkelbeddens | Single Beds 2
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 0
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner Nee | No
Waaiers | Fan Ja | Yes
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Swembad | Pool Nee | No
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Ja | Yes
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Ja | Yes
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Nee | No
TV | TV Ja | Yes
DSTV Bring own decoder etc. Ja | Yes