Leeukruin 8

Eenheid: Leeukruin 8 in Leeupoort / Vanaf R1 950 per nag (max. 8 gaste)

Groot, luukse en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg dubbelverdieping huis met swembad, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf.

  • Alleenstaande Eenheid
  • Nie-rook
  • 3 x Slaapkamers
  • 2 x Balkonne
  • 3 x Badkamers
  • 1 x Tv/Sitkamer
  • Groot kombuis met opwaskamer
  • Onderdak braai met swembad
  • Buite braai boma

Tarief buite seisoen: R1 950 per nag vir die eenheid, minimum 2 nagte bespreking.

Tarief binne seisoen:  R2 210 per nag vir die eenheid, minimum 3 nagte bespreking.

Unit: Leeukruin 8 in Leeupoort in Leeupoort / From R1 950 per night (max. 8 guests)

Large, luxurious and spacious 3 bedroom self-catering storey house with swimming pool, built-in braai and boma on a hectare plot.

  • Standalone Unit
  • Non-smoking
  • 3 x Bedrooms
  • 2 x Balconies
  • 3 x Bathrooms
  • 1 x Tv/Lounge
  • Large kitchen with scullery
  • Covered barbecue with swimming pool
  • Outside braai boma

Rate out of season: R1 950 per night for the unit, minimum 2 nights booking.

Rate in season: R2 210 per night for the unit, minimum 3 night booking.

FASILITEITE | FACILITIES

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 3
Badkamers | Bathrooms 3
Kombuis + Opwas | Kitchen + Scullery 1
Eetplek | Dining Area 2
Sitkamer | Lounge 1
Konings-groote bed | Kingsize bed 1
Koningin-groote | Queensize bed 2
Slaapbanke | Sofa beds 2
Enkelbeddens | Single Beds 0
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 1
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner Nee | No
Waaiers | Fan Ja | Yes
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Swembad | Pool Nee | No
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Ja | Yes
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Ja | Yes
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Ja | Yes
TV | TV Ja | Yes
DSTV Ja | Yes