Naam van Eenheid: Nerina 662
Dit is die ondervinding van `n leeftyd om die stilte en rustigheid van hierdie dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers op Leeupoort te ervaar waar die wild en voëls vir jou kom kuier by die braaiplek agter die eenheid.
Die Bosveld skep ‘n besondere gevoel waarna jy beslis terug sal verlang en waarna jy graag sal wil terugkeer. Die buitengewone mak wild is `n kenmerk van hierdie wildreservaat.
Selfs die gebande-muishondjies kom kuier vir jou tot binne die kombuis. Verder moet jy oppas of die vlakvarke kom ook by die sitkamer ingestap om iets te eet. Wees tog net versigtig dat hulle jou nie kap met daardie gevaarlike tande nie.
Jy kan natuurlik enige tyd die deure toehou as jy ongemaklik voel met besoekers uit die veld, maar baie gaste hou nogal van die wilde geselskap. Bespreek sommer nou en kom ondervind die Bosveld op sy beste ou Ramkat.
Name of Unit : Nerina 662
It is an experience of a lifetime to enjoy the game and wildlife at this self-catering double storey chalet with 2 bedrooms in the Leeupoort Nature Reserve. The game are roaming between the chalets and frequently visit people at the braai (barbecue) area behind the chalet.
Watching the game, birds and other wildlife, you will soon forget your worries and stress. The game at this nature reserve are so tame that they may even pay you a visit inside the chalet. Game drives and cycling around in the reserve is a tonic and an experience you will remember for the rest of your life.
Book now to experience the African bush and wildlife at its best at Leeupoort Holiday Farm.
FASILITEITE | FACILITIES.
BESKRYWING | DESCRIPTION | HOEV | QTY |
Slaapkamers | Bedrooms | 2 |
Badkamers | Bathrooms | 1 |
Kombuis | Kitchen | 1 |
Eetplek | Dining Area | 1 |
Sitkamer | Lounge | 1 |
Dubbelbeddens | Double Beds | 2 |
Enkelbeddens | Single Beds | 0 |
Ys-Vrieskas | Fridge | 1 |
Vrieskas | Freezer | 0 |
Stoof | Stove | 1 |
Mikrogolf | Microwave | 1 |
Lugreëling | Air Conditioner | Ja | Yes |
Waaiers | Fan | Nee | No |
Braaiplek | Barbeque Area | Ja | Yes |
Splash Pool | Jacuzzi | Nee | No |
Handdoeke | Towels | Nee | No |
Lakens | Linen | Nee | No |
Duvets | Duvets | Ja | Yes |
Komberse | Blankets | Nee | No |
Kussings | Pillows | Ja | Yes |
Bad | Bath | Ja | Yes |
Stort | Shower | Ja | Yes |
TV | TV | Ja | Yes |
DSTV | DSTV (Bring own decoder) | Ja | Yes |
Related News / Verwante Nuus:
Naam van Eenheid: Disa Str 345 (Hornbill House) K...
Naam van Eenheid: Ifafa 732 Akkommodasie Dis `n b...
Naam van Eenheidt: Karee B Smag jy na `n rustige ...
Naam van Eenheid - DISA 343 (Die Plaashuis) Hierd...
Naam van Eenheid: Karee A Ideaal vir `n familieva...