Accommodation at Leeupoort

Accommodation at Leeupoort

Learn more about the available self-catering vacation chalets at Leeupoort. More / Meer »

Leeupoort News

Leeupoort News

News, Blogs and Messages from the community at Leeupoort. More / Meer »

Tourism Attractions

Tourism Attractions

Learn more about Tourism Attractions and Destinations near the Leeupoort area. More / Meer »

 

Karee Str 23B

Naam van Eenheidt: Karee B

Smag jy na `n rustige wegbreekervaring om te gaan ontlaai na al die frustasies van die lewe. Slegs 150 km vanaf Pretoria kry jy die ideale uitspanplekkie toegerus vir 6 persone. Hier praat die natuur op `n unieke manier met jou hier in die boomryke bosveld met sy ryk wild- en voëllewe. Kom geniet die zebras wat `n stukkie brood uit jou hand kom eet. Wees net versigtig dat hulle jou net nie skop nie. Wees ook net versigtig vir die vlakvarke wat astrant kan raak wanneer die

Karee Str 23A

Naam van Eenheid: Karee A

Ideaal vir `n familievakansie binne `n natuurreservaat in die Limpopo provinsie met die wild wat vir jou kom kuier hier by jou eenheid waar jy rustig sit en braai terwyl die fisante by jou kom rondstap en kossies soek. Die Njalas kom vreet broodkorsies uit jou hand. Die hele familie kan met hul fietse deur die hele reservaat ry en die kinders kan ook op hul eie rondry soos hulle wil.

Die chalet bied jou `n ten volle selfsorg fasiliteit

Gifblaar Str 838

Naam van Eenheid: Swanepoel Huis

Onvergeetlike gesinservaring waar die kinders vrylik kan rond ry met hul fietse of rondstap in die paadjies en reservaat. Geniet hierdie tenvolle toegeruste selfsorgeenheid met sy braaiplek waar jy kan ontspan soos nooit tevore nie. Die rustige aande om die kampvuur en die geroep van die fisant laat jou total ontspan en dit bring die kalmte oor jou. Bedags ry die kinders heerlik met hul fietse deur die bosvelddorp en party ry tot deur die reservaat met sy kronkelpaaie. Die rustige

‘n Wandeling deur Leeupoort

Waterval 640x480

VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stok in die hand.want daar is plekke waar jy die takkies moet wegstoot hier op Leeupoort se voetslaanpaaie. Wanneer die paadjies kronkel besef jy nie dat jy al `n hele ent geloop het nie.

Dis Woensdag oggend om 6.30 op Leeupoort en