Naam van Eenheid – DISA 343 (Die Plaashuis) Hierdie is ‘n baie unieke huis – Ou wêreld se grasie met hedendaagse elegansie. Luukse goed-toegeruste huis met ‘n plaspoel.  Die buitebraai kyk uit op die gewilde Eendedam.  Slaapplek vir 8 persone. Hierdie gebied is selfs gewild onder die diere. Wees netContinue Reading

Eland

BEPLAN NOU VIR JOU VAKANSIE – Om ingehok te wees gee mens geleentheid om positief te wees en heerlik te beplan aan jou vakansie in die bosveld. Dink aan die oop ruimtes waar jy lekker heerlik rond stap met die wandelpaaie of as jy dit nog makliker wil maak ry sommerContinue Reading

KONSERTINA-FEES UITGESTEL – Hierdie fees wat beplan was vir 3 tot 5 April 2020 word ook onbepaald uitgestel omdat die Covid-19 virus tot `n nasionale ramp verklaar is. Byeenkomste van 100 of meer mense is as onwettig verklaar en daar sou veel meer as 100 mense die fees bywoon. DieContinue Reading

LAKSMAN – Party van hierdie laksmanne hang die prooi aan `n doring op om later ge-eet te word – maak dus voorsiening vir die dag van more. Die laksmanagtige groep voëls wat hier op Leeupoort Vakansiedorp en omgewing voorkom is maar `n deel van die totaal. Ulrich Oberpreiler beskryf hierdieContinue Reading

KAMEELDORINGBOOM – Die kameeldoringboom is seker een van die bekendste bome in die ekodorp  Leeupoort Vakansiedorp wat binne `n natuurreservaat gele eis. Hierdie bome kom vanaf die Noord Kaap tot by Musina en verder noord voor. Die droogtes het baie bome op verskeie plekke laat vrek maar die kameeldoringboom hetContinue Reading

FISANTE – Sodra die son op Leeupoort sak en jy sit buite by die vuurtjie in die bosveld hoor jy die skril geskree van die fisante wat die bome opsoek om te gaan slaap.. Hulle slaap sommer tussen die huise in die groot bome. Sodra een skree hoor jy dieContinue Reading