KATLAGTERS– Wanneer jy nou praat van saampraat, deurmekaar praat of babbel dan praat jy nou van katlagters.  Partykeer gebeur dit mos ook so met mense!! Nou die dag terwyl ons so agter die huis op Leeupoort Vakansiedorp  by die braaiplek om die es sit kom daar `n kolonie katlagters met `nContinue Reading

VISVANGER – Tjip-tjirrrrrrrr is `n bekende geluid op Leeupoort. Miekie Maree het `n stuk in Die Bospatrys van November 2016 geskryf oor die groot verskeidenheid van visvangers wat hulle opwagting op Leeupoort maak. Die agt soorte visvangers is elkeen uniek van kleur en hul geluide verskil ook aansienlik. Al die soorte vang nieContinue Reading