Naam van Eenheid: Karee A Ideaal vir `n familievakansie binne `n natuurreservaat in die Limpopo provinsie met die wild wat vir jou kom kuier hier by jou eenheid waar jy rustig sit en braai terwyl die fisante by jou kom rondstap en kossies soek. Die Njalas kom vreet broodkorsies uitContinue Reading