Op Saterdag 7 Desember 2019 om 17:00 word Leeupoort Vakansiedorp se heel eerste aandmark gehou. Omdat ek die hartklop en die asemhaling van ons geliefde Leeupoort ken, is dit so maklik om die aand te visualiseer………………….. Aan die weste kant van die Jukskeibaan waar die mark gehou gaan word loerContinue Reading

Nagapie

NAGAPIES – Die nagapie van Leeupoort wat so groot soos `n muis is is gebiedsgebonde en hulle is normaalweg altyd saam met `n maat. Hulle is stil diertjies maar wanneer daar gevaar is waarsku hulle mekaar met `n skril geskree. Hulle grootste gevaar is uile en slange. Hulle skuil bedagsContinue Reading