Sticky

Naam van Eenheid: Ifafa 732 Akkommodasie Dis `n belewenis om Leeupoort te besoek; tuis te gaan in hierdie netjiese en gerieflike 3 slaapkamer chalet, een slaapkamer ensute, in `n wildreservaat met ‘n unieke atmosfeer. Die wild loop tussen die huise rond, die voëls maak jou soggens wakker en jy kanContinue Reading

Met `n passie vir die natuur kan jy nie anders as om `n heerlike braai te hou nie en dit dan nog daar doer in die bos weg van die huise. Leeupoort Vakansiedorp se klimaat leen hom daartoe om te braai en maak nie saak waar en hoe laat nie.Continue Reading

NATUUR – Leeupoort Vakansiedorp is die idilliese gesinsoord in die bosveld slegs 150 km vanaf Pretoria. Daar is bekostigbare huise wat goed toegerus is as selfsorg- fasiliteite. Die weer is idiaal vir braai waar die ouens tot laataand by die vuur deurbring. Hierdie vakansiedorp is n ekodorp binne `n natuurreservaatContinue Reading

Naam van Eenheid: Angelica 1738 Hierdie pragtige 4 slaapkamer chalet op Leeupoort is beskikbaar aan Bosveld-vakansiegangers wat al die geriewe van ‘n eie woonhuis verlang, maar teen ‘n baie bekostigbare vakansie tarief. Hierdie eenheid is ook geskik vir klein besigheid werksessies of spanboue, waar daar bietjie kop gekrap kan wordContinue Reading

Naam van Eenheid: Nerina 662 Dit is die ondervinding van `n leeftyd om die stilte en rustigheid van hierdie dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers op Leeupoort te ervaar waar die wild en voëls vir jou kom kuier by die braaiplek agter die eenheid. Die Bosveld skep ‘n besondere gevoel waarna jyContinue Reading

Hawk 636 - Foto 01 (640)

Naam van Eenheid: Hawk 636 Vir die volmaakte wegbreek-geleentheid. Hierdie wooneenheid is binne `n natuurreservaat geleë waar jy met jou eie voertuig tussen die wild kan rondry en voëls kan besigtig. Jy kan ook die natuur en die rustigheid van die natuurreservaat beleef terwyl jy alleen in die wandelroetes kanContinue Reading