Boeremusiekgeskiedenis op Leeupoort Vakansiedorp
2014-07-27
BOEREMUSIEK – Van al die musiek janres is Boeremusiek beslis dadelik herkenbaar. Boeremusiek is eg Afrikaans en Suid Afrikaans is want dit is hier gebore en ontwikkel. In die vroeë tye om braaivleis- en kampvure het die musikante dit gespeel op akoestiese kitare, mondfluitjies, traporrels (serfyntjies), trekklaviere en konsertinas. DaarContinue Reading