Vreet Nou en Los Niks vir Later
2019-08-01
ONOORDEELKUNDIG – Oordeelkundige gebruik en bestuur van weiding is uiters belangrik om die gehalte van weiding vir wild te verseker. Oorbeweiding veroorsaak uittrap van smaaklike grasse, bevorder gronderosie, vestiging en vorming van harde kaal kolle waar geen gras groei nie en minderwaardige indringer grasse soos kweekgras vestig omdat hulle nie geredelik gevreetContinue Reading