Leeupoort – Gifblaar 838 – Poel Lodge

Eenheid: Gifblaar 838 in Leeupoort / Vanaf R925 per nag (max. 6 gaste)

Netjiese en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg huis met 3 badkamers.

  • Alleenstaande Eenheid
  • Nie-rook
  • 3 x Slaapkamers (almal en-suite), waarvan een kamer ‘n private buitedeur het
  • 3 x Badkamers
  • Lekker kuierstoep
  • ‘n Lieflike braaiplek aan die agterkant van die huis

Tarief buite seisoen: R925 per nag vir die eenheid, minimum 2 nagte bespreking.

Tarief binne seisoen:  R1 075 per nag vir die eenheid, minimum 3 nagte bespreking.

Unit: Gifblaar 838 in Leeupoort / From R925 per night (max. 6 guests)

Neat and comfortable 3 bedroom self-catering house with 3 bathrooms.

  • Standalone Unit
  • Non-smoking
  • 3 x Bedrooms (all en-suite), one of which has a private external door
  • 3 x Bathrooms
  • Nice kuier porch
  • A lovely barbecue area at the back of the house

Rate out of season: R925 per night for the unit, minimum 2 night booking.

Rate in season: R1 075 per night for the unit, minimum 3 night booking.

FASILITEITE | FACILITIES

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 3
Badkamers | Bathrooms (En-suite) 3
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Koningin-beddens | Queen Beds 1
Dubbelbeddens | Double Beds 2
Enkelbeddens | Single Beds 0
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 1
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner Nee | No
Waaiers | Fan Ja | Yes
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Splash Pool | Jacuzzi Nee | No
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Nee | No
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Ja | Yes
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja 3 | Yes 3
Stort | Shower Ja 3 | Yes 3
TV | TV Ja | Yes
DSTV | DSTV (Opsioneel @R35 per dag) Ja | Yes