Naam van Eenheidt: Karee B
Smag jy na `n rustige wegbreekervaring om te gaan ontlaai na al die frustasies van die lewe. Slegs 150 km vanaf Pretoria kry jy die ideale uitspanplekkie toegerus vir 6 persone. Hier praat die natuur op `n unieke manier met jou hier in die boomryke bosveld met sy ryk wild- en voëllewe. Kom geniet die zebras wat `n stukkie brood uit jou hand kom eet. Wees net versigtig dat hulle jou net nie skop nie. Wees ook net versigtig vir die vlakvarke wat astrant kan raak wanneer die
kinders kos vir hulle wil gee.
Kom geniet `n sorgvrye wegbreek vakansie, naweek of midweek hier op Leeupoort wat binne `n natuurreservaat geleë is met sy mak wilde diere en voëls wat om jou wei wanneer jy `n worsie op die kole gooi. Die kwêvoëls wat hier by jou kom sit en broodkorsies kom vra bring die rustigheid en kalmte in jou terug waarna jy smag na die gejaagdheid van die lewe. Hierdie huis is die spieëlbeeld van Karee 23. Hulle is rug-aan-rug met mekaar. Ideaal as 2 gesinne wil kuier: bymekaar maar tog elkeen privaat. Die twee eenhede saam is ook ideaal vir klein spanbou en werksessie geleenthede in ‘n wonderlike en ontspanne atmosfeer.
Name of Unit: Karee B
Come and enjoy unspoilt beauty of the bush. Spot the abundant bird life to be seen in the nature reserve. You will enjoy the hornbills and kingfisher around the units as well as inside the nature reserve. Observe the wild game grazing around the hills. You will note how close you can drive to the blue wildebeest where they rest underneath the large thorn-tree.
Your cosy chalet will provide for all your holiday needs. The private braai outside the unit caters for small as well large families. This house is identical to Karee 23 A. They are back to back. Ideal for 2 families who want to socialize together but also have their own privacy. The two units together is also ideal for small team building or workstations in a wonderful relaxing atmosphere.
FASILITEITE | FACILITIES
BESKRYWING | DESCRIPTION | HOEV | QTY |
---|---|
Slaapkamers | Bedrooms | 2 |
Badkamers | Bathrooms | 2 |
Kombuis | Kitchen | 1 |
Eetplek | Dining Area | 1 |
Sitkamer | Lounge | 1 |
Dubbelbeddens | Double Beds | 1 |
Enkelbeddens | Single Beds | 2 |
Ys-Vrieskas | Fridge | 1 |
Vrieskas | Freezer | 0 |
Stoof | Stove | 1 |
Mikrogolf | Microwave | 1 |
Lugreëling | Air Conditioner | Ja / Yes |
Waaiers | Fan | 0 |
Braaiplek | Barbeque Area | 1 |
Splash Pool | Jacuzzi | Nee | No |
Handdoeke | Towels | Nee | No |
Lakens | Linen | Nee / No |
Duvets | Duvets | Ja | Yes |
Komberse | Blankets | Nee | No |
Kussings | Pillows | Ja | Yes |
Bad | Bath | Ja | Yes |
Stort | Shower | Ja | Yes |
DSTV | DSTV | Ja / Yes |
Related News / Verwante Nuus:
PARTRIDGE 486 - Dit is die ondervinding van `n lee...
Naam van Eenheid - DISA 343 (Die Plaashuis) Hierd...
Naam van Eenheid: Clivia 322 Akkommodasie Dis `n ...
Naam van Eenheid: Dahlia 817 'n Paradys geleë bin...
Naam van Eenheid: Swanepoel Huis Onvergeetlike ge...