Naam van Eenheid – DISA 343 (Die Plaashuis) Hierdie is ‘n baie unieke huis – Ou wêreld se grasie met hedendaagse elegansie. Luukse goed-toegeruste huis met ‘n plaspoel.  Die buitebraai kyk uit op die gewilde Eendedam.  Slaapplek vir 8 persone. Hierdie gebied is selfs gewild onder die diere. Wees netContinue Reading

Naam van Eenheid: Angelica 1738 Hierdie pragtige 4 slaapkamer chalet op Leeupoort is beskikbaar aan Bosveld-vakansiegangers wat al die geriewe van ‘n eie woonhuis verlang, maar teen ‘n baie bekostigbare vakansie tarief. Hierdie eenheid is ook geskik vir klein besigheid werksessies of spanboue, waar daar bietjie kop gekrap kan wordContinue Reading

Naam van Eenheid: Nerina 662 Dit is die ondervinding van `n leeftyd om die stilte en rustigheid van hierdie dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers op Leeupoort te ervaar waar die wild en voëls vir jou kom kuier by die braaiplek agter die eenheid. Die Bosveld skep ‘n besondere gevoel waarna jyContinue Reading

Hawk 636 - Foto 01 (640)

Naam van Eenheid: Hawk 636 Vir die volmaakte wegbreek-geleentheid. Hierdie wooneenheid is binne `n natuurreservaat geleë waar jy met jou eie voertuig tussen die wild kan rondry en voëls kan besigtig. Jy kan ook die natuur en die rustigheid van die natuurreservaat beleef terwyl jy alleen in die wandelroetes kanContinue Reading

Naam van Eenheid: Erika 44A Hierdie netjiese goed ingerigte 4-slaapkamer selfhelp chalet bied jou die gemak waarvan vakansiegangers droom om behoorlik te kan ontspan in die Bosveld en natuur. Met die skoon bosveld-lug is dit `n ervaring om saans sterre te kyk en die satelliete te sien verby gly oorContinue Reading

Naam van Eenheid: Dahlia 817 ‘n Paradys geleë binne ‘n natuurreservaat op Leeupoort waar die diere vrylik tussen die eenhede wei. Wildkykers kan vanuit hul voertuie of per voet tussen die huise asook in die reservaat hul gaan verlustig wat op Leeupoort aangaan. Hierdie 3-slaapkamer chalet bied volle selfsorg fasiliteiteContinue Reading