Naam van Eenheid – DISA 343 (Die Plaashuis)
Hierdie is ‘n baie unieke huis – Ou wêreld se grasie met hedendaagse elegansie. Luukse goed-toegeruste huis met ‘n plaspoel. Die buitebraai kyk uit op die gewilde Eendedam. Slaapplek vir 8 persone.
Hierdie gebied is selfs gewild onder die diere. Wees net versigtig vir die vlakvarke en koedoebulle! Maar sit gerus op die ruim stoep en kyk wanneer die diere by die Eendedam kom water drink.
Kom beleef `n ondervinding waarna jy beslis sal terug verlang en waarna jy beslis sal terugkeer. Bring gerus fietse saam want die kinders rits rond en die grootmense wat fiks is, ry deur die reservaat op hul eie. Kom geniet die natuurprag en vars bosveldlug van hierdie gerieflike huis.
Name of Unit” DISA 343 (Die Plaashuis)
Real country side fully equipped 3 bedroom house in Leeupoort Holiday Town inside a nature reserve. Spot the abundant bird life to be seen in the nature reserve. You will enjoy the hornbills and kingfisher around the units as well as the game roaming freely around the chalets.
Take a walk through the nature reserve and you will spot a large variety of trees and shrubs. Unspoiled beauty at Leeupoort Holiday town where you and your family will enjoy the fresh Bushveld air from this convenient house with thatched braai (barbecue) area. Take pleasure in the experience of a lifetime. Come and enjoy the tranquillity of this town in the bush.
FASILITEITE | FACILITIES
BESKRYWING | DESCRIPTION | HOEV | QTY |
Slaapkamers | Bedrooms | 4 |
Badkamers | Bathrooms | 2 |
Kombuis | Kitchen | 1 |
Eetplek | Dining Area | 1 |
Sitkamer | Lounge | 1 |
Dubbelbeddens | Double Beds | 3 |
Enkelbeddens | Single Beds | 2 |
Ys-Vrieskas | Fridge | 1 |
Vrieskas | Freezer | 1 |
Stoof | Stove | 1 |
Mikrogolf | Microwave | 1 |
Lugreëling | Air Conditioner | Ja | Yes |
Waaiers | Fan | Ja | Yes |
Braaiplek | Barbeque Area | Ja | Yes |
Splash Pool | Jacuzzi | Ja | Yes |
Handdoeke | Towels | Nee | No |
Lakens | Linen | Ja | Yes |
Duvets | Duvets | Ja | Yes |
Komberse | Blankets | Ja | Yes |
Kussings | Pillows | Ja | Yes |
Bad | Bath | Ja | Yes |
Stort | Shower | Ja | Yes |
TV | TV | Ja | Yes |
DSTV | DSTV (Aanskakeling @ R35-00 p/d) | Ja | Yes |
Related News / Verwante Nuus:
Naam van Eenheid: Nerina 662 Dit is die ondervind...
Naam van Eenheid: Erika 44A Hierdie netjiese goed...
Naam van Eenheid: Swanepoel Huis Onvergeetlike ge...
Naam van Eenheid: Angelica 1738 Hierdie pragtige...
Naam van Eenheid: Dahlia 817 'n Paradys geleë bin...