UIL BEWARINGSPROJEK – Groter hokke as die oues is gebou en van die uile het daar ingetrek. Hulle pas maklik aan maar dan moet hulle nie verjaag word nie. Uile vestig hulle dikwels naby mense se huise en in mensgemaakte neskaste. Bewaringsbewuste boere plaas die kaste naby hul store enContinue Reading

VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading

HOUTKAPPER – Die kuifkophoutkapper is een van die kleurvolle voëls in Suid Afrika. Verder het hulle `n skril aanhoudende tril-geluid wat hulle maak. Daardie dik sterk snawel is skrikaanjagend en jy moet net nie dat daardie snawel jou vinger bykom nie. Hulle is ook baie dapper en verjaag maklik alContinue Reading

YSTERVARK – Seker die dier wat die gevaarlikste lyk met sy skerp penne wat “gemodified” is van sy hare. Wilde roofdiere soos `n luiperd of leeu word afgeskrik deur daardie groot bos skerp penne. Roofdiere wat afstorm op die ystervark besef nie dat die ystervark vinnig omdraai en die roofdierContinue Reading

KAN `N SLANG VANG – Alle slange het gesplete tonge waarmee hy reuke van ander slange optel. Met paartyd paar die wyfie met verskeie mannetjies en dan bly hulle ook slegs met paartyd bymekaar. Hulle vervel een maal per jaar. Hulle is vleisvretend maar die klein soorte vreet insekte. HierdieContinue Reading

KONSERTINA FEES – `n Hewige aanslag op die huidige rekord van 41 konsertina-spelers wat op dieselfde verhoog en op dieselfde tyd met hul konsertinas optree word beplan vir 6 tot 8 November 2020 op Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie rekord kon vir die afgelope 30jaar nie verbeter word nie. Hierdie fees wordContinue Reading

JUKSKEI OP SY BESTE- In die dae toe die eerste Setlaars Suid Afrika ingetrek het, was die setlaars opsoek na intellektuele en fisieke tydverdryf. Die transportryers het begin om met die  jukke,  ‘n deel is van die sleepmeganisme waarmee die osse die ossewaens getrek het, na `n voorwerp te gooiContinue Reading