Leeukruin 13

Leeupoort – Leeukruin 13 – Berghuisie

Eenheid: Leeukruin 13 in Leeupoort / Vanaf R1 250 per nag (max. 5 gaste)

Netjiese en gerieflike ruim 2 slaapkamer selfsorg huis op groot erf, met swembad en mooi uitsig.

  • Alleenstaande Eenheid op Hektaar Erf
  • Nie-rook
  • 2 x Slaapkamers (en-suite)
  • 2 x Badkamers
  • 1 x Tv/Sitkamer
  • Onderdak braaikamer
  • Boma met ingeboude braai
  • Swembad

Tarief buite seisoen: R1 250 per nag vir die eenheid, minimum 2 nagte bespreking.

Tarief binne seisoen:  R1 455 per nag vir die eenheid, minimum 3 nagte bespreking.

Unit: Leeukruin 13 in Leeupoort / From R1 250 per night (max. 5 guests)

Neat and comfortable spacious 2 bedroom self-catering house on a large plot, with swimming pool and nice view.

  • Standalone Unit
  • Non-smoking
  • 2 x Bedrooms (en-suite)
  • 2 x Bathrooms
  • 1 x Tv/Lounge
  • Covered braai room
  • Boma with built-in braai
  • Swimming pool

Rate out of season: R1 250 per night for the unit, minimum 2 nights booking.

Rate in season: R1 455 per night for the unit, minimum 3 night booking.

FASILITEITE | FACILITIES

BESKRYWING | DESCRIPTION HOEV | QTY
Slaapkamers | Bedrooms 2
Badkamers | Bathrooms 2
Kombuis | Kitchen 1
Eetplek | Dining Area 1
Sitkamer | Lounge 1
Dubbelbeddens | Double Beds 2
Enkelbeddens | Single Beds 2
Ys-Vrieskas | Fridge 1
Vrieskas | Freezer 1
Stoof | Stove 1
Mikrogolf | Microwave 1
Lugreëling | Air Conditioner Ja | Yes
Waaiers | Fan Ja | Yes
Braaiplek | Barbeque Area Ja | Yes
Swembad | Pool Ja | Yes
Handdoeke | Towels Nee | No
Lakens | Linen Ja | Yes
Duvets | Duvets Ja | Yes
Komberse | Blankets Ja | Yes
Kussings | Pillows Ja | Yes
Bad | Bath Ja | Yes
Stort | Shower Ja | Yes
TV | TV Ja | Yes
DSTV | DSTV Ja | Yes