Leeupoort – Leeukruin 8
Eenheid: Leeukruin 8 in Leeupoort / Vanaf R1 950 per nag (max. 8 gaste) Groot, luukse en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg dubbelverdieping huis met swembad, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf.Continue Reading
Eenheid: Leeukruin 8 in Leeupoort / Vanaf R1 950 per nag (max. 8 gaste) Groot, luukse en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg dubbelverdieping huis met swembad, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf.Continue Reading
Eenheid: Felicia 360 – Die Boshuis in Leeupoort / Vanaf R1 300 per nag (max. 7 gaste) Netjiese en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg huis met ‘n Jacuzzi en gesellige braai boma.Continue Reading
Eenheid: Leeukruin 13 in Leeupoort / Vanaf R1 300 per nag (max. 7 gaste, 4 volwassenes & 3 kinders) Netjiese en gerieflike ruim 2 slaapkamer selfsorg huis op groot erf, met swembad en mooi uitsig.Continue Reading
Eenheid: Hawk 636 Huis Hebron in Leeupoort / Vanaf R1 200 per nag (max. 8 gaste) Ruim 4 slaapkamer dubbelverdieping selfsorg huis met ‘n mooi uitsig.Continue Reading
Eenheid: Karee 23B in Leeupoort / Vanaf R900 per nag (max. 4 gaste) Verskuil in die bos, ‘n netjiese en gerieflike 2 slaapkamer selfsorg duet.Continue Reading
KONSERTINA-FEES JAAG VIR REKORD – Vanjaar word ‘n unieke Konsertina-fees van 3 tot 5 April 2020 op Leeupoort Vakansiedorp aangebied! Verskeie bekende orkeste gaan optree met Boet (Dimpel) Pretorius wat die feesrede gaan lewer. Tydens die fees gaan daar gepoog word om ‘n 30 jaar oue rekord van 41 konsertina-spelersContinue Reading
Met `n passie vir die natuur kan jy nie anders as om `n heerlike braai te hou nie en dit dan nog daar doer in die bos weg van die huise. Leeupoort Vakansiedorp se klimaat leen hom daartoe om te braai en maak nie saak waar en hoe laat nie.Continue Reading
Copyright © www.leeupoort.com - Designed and hosted by AmpleTech