Leeukruin 8

Eenheid: Leeukruin 8 in Leeupoort / Vanaf R1 950 per nag (max. 8 gaste) Groot, luukse en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg dubbelverdieping huis met swembad, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf.Continue Reading

VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading

HOUTKAPPER – Die kuifkophoutkapper is een van die kleurvolle voëls in Suid Afrika. Verder het hulle `n skril aanhoudende tril-geluid wat hulle maak. Daardie dik sterk snawel is skrikaanjagend en jy moet net nie dat daardie snawel jou vinger bykom nie. Hulle is ook baie dapper en verjaag maklik alContinue Reading

RESPEK – Leeupoort Vakansiedorp is `n dorp binne in `n natuurreservaat. Binne `n natuurreservaat word daar volgens die reels van `n natuurreservaat opgetree. Van die grootste sondebokke binne so `n reservaat is plastieksakke en mense wat te vinnig ry. Ons almal, inwoners sowel besoekers, is verantwoordelike mense wat hierdie tweeContinue Reading