KRAGONDERBREKINGS – Het jy al ooit by die huis gekom nadat jy weg was, en opgemerk dat jou digitale horlosies flikker met die verkeerde tyd? Jy besef gou dat daar ‘n kragonderbreking was, maar dit is feitlik onmoontlik om te bepaal wanneer dit plaasgevind het of hoe lank dit geduurContinue Reading

BOS PRAAT – Die bos vertel vir jou sy storie en al wat jy moet doen is om net te luister. Die stilte bring `n rustigheid in jou wat jy nie met geld kan koop nie. Jy moet net nie jou selfoon die hele tyd aanhou nie want die Whatsupp enContinue Reading

POTJIEKOS – Dis net op Leeupoort Vakansiedorp waar jy in die bos naby die stad en in die rustigheid van die natuur lekker rustig kan ontspan vergeet van die spanning daardoer in die stad. Om 12 uur Saterdag middag het Henry en sy seun Stiaan begin om die beesstert virContinue Reading

LIKKEWAAN – Met sy gesplete tong ruik die likkewaan sy prooi wat hy volg om te gaan vang. Hy het sterk kake en byt nogal hard en jy moet net nie met hom gaan lol nie. Hulle lê tot 20 eiers in `n gat van ongeveer 15 cm diep. VanContinue Reading

KAMEELPERD – Die kameelperd is die dier wat die hoogste kan bykom van alle diere op aarde. Daardie lang voorpote is baie gevaarlik en kan `n leeu daarmee doodskop. Wanneer hulle baklei slaan hulle mekaar met die nek. Dit is bekend dat die een al die ander een met dieContinue Reading

PERDEBY – Wanneer die perdeby jou steek weet jy dat jy gesteek is. Nou die dag wil ek `n tak afsny wat teen die dak by Ifafa 732 op Leeupoort krap. Die leer word teen die muur staan- gemaak en die leer word bestyg. Ek vat toe per ongeluk aan dieContinue Reading

Neushoring Rooibek 2 640x480 reg

NATUUR – `n Rooibekneushoringvoël het hom tuis gemaak op die motor se spieëltjies en probeer om die maatjie in die spieël te soen of om mee te baklei. Die voël het homself vir `n lang tyd so besig gehou. Daarna het hy teen die glas van die skuifdeur kom pik totContinue Reading