Accommodation: Disa 343
2020-07-27
Naam van Eenheid – DISA 343 (Die Plaashuis) Hierdie is ‘n baie unieke huis – Ou wêreld se grasie met hedendaagse elegansie. Luukse goed-toegeruste huis met ‘n plaspoel. Die buitebraai kyk uit op die gewilde Eendedam. Slaapplek vir 8 persone. Hierdie gebied is selfs gewild onder die diere. Wees netContinue Reading