Leeupoort: Die Bos Praat met Jou
2017-02-22
BOS PRAAT – Die bos vertel vir jou sy storie en al wat jy moet doen is om net te luister. Die stilte bring `n rustigheid in jou wat jy nie met geld kan koop nie. Jy moet net nie jou selfoon die hele tyd aanhou nie want die Whatsupp enContinue Reading