Tag Archives: Moedersdag

Moedersdag op Leeupoort

MOEDERSDAG – Moedersdag word vanjaar op 14 Mei gevier. Dit is gewoonlik `n dag waar die dagtake uit moeder se hande geneem word en sy bederf word. Dis nie nodig om `n duur okasie aan te pak nie maar om dit vir moeder lekker te maak by die huis, `n uitstappie of elders gaan uiteet. Baie mans of kinders berei `n heerlike ontbyt vir moeder in die bed voor, ander gaan uiteet ander weer reel `n uitstappie en bederf moeder met `n ete of braai.  Op Leeupoort waar die wild tussen die huise rondloop ap is dit heerlik om buite te braai.  Blomme en kaartjies kan ook vir moeder gegee