Kameeldoringboom
2019-09-21
KAMEELDORINGBOOM – Die kameeldoringboom is seker een van die bekendste bome in die ekodorp Leeupoort Vakansiedorp wat binne `n natuurreservaat gele eis. Hierdie bome kom vanaf die Noord Kaap tot by Musina en verder noord voor. Die droogtes het baie bome op verskeie plekke laat vrek maar die kameeldoringboom hetContinue Reading