FISANTE – Sodra die son op Leeupoort sak en jy sit buite by die vuurtjie in die bosveld hoor jy die skril geskree van die fisante wat die bome opsoek om te gaan slaap.. Hulle slaap sommer tussen die huise in die groot bome. Sodra een skree hoor jy dieContinue Reading

VOËLKYK – Weens die gematigde klimaat is daar `n groot verskeidenhied voëls op Leeupoort. Baie voëls is redelik mak omdat hulle iets te ete kry by die inwoners en besoekers. Die fisante en patryse stap tussen die huise op soek om iets te ete te kry. Die kwêvoëls is netContinue Reading