Met `n passie vir die natuur kan jy nie anders as om `n heerlike braai te hou nie en dit dan nog daar doer in die bos weg van die huise. Leeupoort Vakansiedorp se klimaat leen hom daartoe om te braai en maak nie saak waar en hoe laat nie.Continue Reading

TAMBOTIEBOOM – Veral in die somer spring hierdie boontjie wat op die grond geval het onder die bome rond wat te eienaardig is. Die insekte, `n wurm, kruip in die vrug en later binne in die pit en dit is dan dat die vrug van die boom afval met die wurmContinue Reading

NATUURRESERVAAT – Op Leeupoort is daar ‘n boontjie wat sommer self sentimeters hoog spring wanneer dit begin warm word. Dit is die vruggies van die tambotieboom wat hierdie wonderbaarlike eienskappe het. Op Leeupoort is daar op verskillende plekke tambotie-“woude”. Die boom is andersins ook bekend as “Spirostachys Africana” of dieContinue Reading

Bome Bosveld

INHEEMSE BOME – Leeupoort het sowat 40 spesies inheemse bome wat `n geweldige groot verskeidenheid vir een plaas is – Dit is iets besonders. Op die erf van Ifafa 732 alleen is daar 21 spesies bome. Wanneer jy so deur Leeupoort se reservaat ry of stap, sien mens dat baieContinue Reading