Leeupoort – Leeukruin 8
Eenheid: Leeukruin 8 in Leeupoort / Vanaf R1 950 per nag (max. 8 gaste) Groot, luukse en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg dubbelverdieping huis met swembad, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf.Continue Reading
Eenheid: Leeukruin 8 in Leeupoort / Vanaf R1 950 per nag (max. 8 gaste) Groot, luukse en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg dubbelverdieping huis met swembad, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf.Continue Reading
Eenheid: Felicia 360 – Die Boshuis in Leeupoort / Vanaf R1 250 per nag (max. 7 gaste) Netjiese en gerieflike 3 slaapkamer selfsorg huis met ‘n Jacuzzi en gesellige braai boma.Continue Reading
Eenheid: Nerina 662 in Leeupoort / Vanaf R1 250 per nag (max. 6 gaste) Netjiese en gerieflike dubbelverdieping 2 slaapkamer selfsorg huis met ‘n loft en plonspoel.Continue Reading
Eenheid: Leeukruin 13 in Leeupoort / Vanaf R1 250 per nag (max. 7 gaste, 4 volwassenes & 3 kinders) Netjiese en gerieflike ruim 2 slaapkamer selfsorg huis op groot erf, met swembad en mooi uitsig.Continue Reading
Eenheid: Hawk 636 Huis Hebron in Leeupoort / Vanaf R1 175 per nag (max. 8 gaste) Ruim 4 slaapkamer dubbelverdieping selfsorg huis met ‘n mooi uitsig.Continue Reading
Eenheid: Baboon 1036 in Leeupoort / Vanaf R1 050 per nag (max. 6 gaste) Dubbelverdieping 3 slaapkamer selfsorg huis met ‘n mooi uitsig.Continue Reading
VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading
Copyright © www.leeupoort.com - Designed and hosted by AmpleTech