BONTKIEWIET – Baie kwaai en regtig baie braaf om af te duik na jou toe en daarby geweldig hard op jou skree om jou weg te jaag van hul nessie met eiertjies wat in `n holtetjie in die oopte tussen die kort grassies gekamoufleer is. Die bontkiewiet, soos hul gedragContinue Reading

BLOUAAP – Die tropgrootte van blouape is so 20- 25 en hul aanvoerder is `n dominante wyfie. Wyfies bly lewenslank in hulle oorspronklike trop. Mannetjies emigreer ten tye van die aanvang van puberteit, trek dan van trop tot trop, en spandeer omtrent drie jaar in ‘n trop voordat hulle weerContinue Reading

BROEIGEDRAG – Alfa broeigedrag kom voor by groep- of familievoëls waar daar een broeipaar is (alfa mannetjie en wyfie vermoedelik die oudste wyfie.) By sommige groepe broei slegs die wyfie terwyl die res van die familie verantwoordelik is vir die aandra van kos en later die versorging van die kuikens nadatContinue Reading

GRYSBEKNEUSHORINGVOEL – Met sy skril fluitgeroep verskil die grysbek se geroep drasties van dié van die geelbek en rooibek wat weer dieselfde klink. Leeupoort is gelukkig om al drie hierdie soorte neushoringvoëls te kan hê. Hulle bly redelik uit mekaar se pad. Op Leeupoort is `n inwoner wat die broeikaste maakContinue Reading