Tag Archives: Ekodorp

Ken Leeupoort Vakansiedorp

Zebra en Vulletjie

KEN LEEUPOORT VAKANSIEDORP – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp binne `n natuurreservaat sowat 70 km vanaf Bela Bela op die Rustenburg/Thabazimbi-pad. 100 km vanaf Britz op de Thabazibipad en 50 km vanaf Thabazimbi.

Daar is 1100 erwe waarvan 700 reeds bebou is en daar is 500 permanente inwoners. Die dorp is in 1981 gestig as gevolg van ondergrondse warmwaterbron maar die warmwater het mettertyd sy hitte verloor.

Kameeldoringboom

KAMEELDORINGBOOM – Die kameeldoringboom is seker een van die bekendste bome in die ekodorp  Leeupoort Vakansiedorp wat binne `n natuurreservaat gele eis. Hierdie bome kom vanaf die Noord Kaap tot by Musina en verder noord voor. Die droogtes het baie bome op verskeie plekke laat vrek maar die kameeldoringboom het vele droogtes oorleef met sy geweldige wortelstelel wat die vog diep onder die grond opsuig. Dit het verskillende gebruike. Die versamelvoëls en ander voëls hou daarvan om in hierdie bome nes te maak want die dorings

Ekodorp van die Bosveld

LEEUPOORT VAKANSIEDORP – Hierdie unieke ekodorp, geleë binne ‘n natuurreservaat, huisves ongeveer 170 voëlspesies, 114 boomsoorte en sowat 50 soogdiertipes. Feitlik ál 520 diere loop vryelik tussen die huise rond. Die mense moet hulle deure toehou anders kom die wild, vlakvarke of bobbejane in hulle huise. Daar is `n hele aantal boomsoorte wat aangeteken is as van die grootste bome in die land.

Leeupoort Vakansiedorp bestaan uit 862 erwe, 716 woonhuise (waarvan 230 bewoon word)

Leeupoort: Vakansiedorp en Lekker Blydorp

LEKKER BLYPLEK – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp geleë binne `n natuurreservaat. `n Groot aantal permanente inwoners het daar kom aftree omdat hulle die stilte van die natuur begeer en waardeer en graag die wild wat tussen die huise rondstap geniet. Wanneer jy wil ry en wildkyk doen jy dit op jou eie en in jou eie tyd.
Daar woon sowat 500 permanente inwoners en daar is ongeveer 700 huise in die dorp. Daar is twee groot swembaddens waar jy na hartelus in die water kan gaan baljaar en verskeie huise het