Leeukruin 25

Eenheid: Leeukruin 25 (Cielo Petit) in Leeupoort / Vanaf R1 150 per nag (max. 4 gaste) Geniet die bosveld in private eklektiese styl, pragtige gerieflike 1 slaapkamer selfsorg huisie met jacuzzi, ingeboude braai en boma op ‘n hektaar erf. Ingerig vir ‘n romantiese wegbreek en selfs vir rolstoel behoeftes metContinue Reading

UIL BEWARINGSPROJEK – Groter hokke as die oues is gebou en van die uile het daar ingetrek. Hulle pas maklik aan maar dan moet hulle nie verjaag word nie. Uile vestig hulle dikwels naby mense se huise en in mensgemaakte neskaste. Bewaringsbewuste boere plaas die kaste naby hul store enContinue Reading