KONSERTINA-FEES UITGESTEL – Hierdie fees wat beplan was vir 3 tot 5 April 2020 word ook onbepaald uitgestel omdat die Covid-19 virus tot `n nasionale ramp verklaar is. Byeenkomste van 100 of meer mense is as onwettig verklaar en daar sou veel meer as 100 mense die fees bywoon. DieContinue Reading

Hyaena Brunnea

BRUIN HIëNA – Inwoners het al hierdie sku dier op Leeupoort Vakansiedorp gesien. Stappers het al spore van hierdie seldsame dier op Leeupoort in die veld gekry terwyl hulle stap. Hulle loop hoofsaaklik snags rond om te aas vir dooie diere maar leef hoofsaaklik van insekte, voëleiers en wilde vrugte. HulleContinue Reading

KONSERTINA-FEES JAAG VIR REKORD – Vanjaar word ‘n unieke Konsertina-fees van 3 tot 5 April 2020 op Leeupoort Vakansiedorp aangebied! Verskeie bekende orkeste gaan optree met Boet (Dimpel) Pretorius wat die feesrede gaan lewer. Tydens die fees gaan daar gepoog word om ‘n 30 jaar oue rekord van 41 konsertina-spelersContinue Reading

Zebra en Vulletjie

KEN LEEUPOORT VAKANSIEDORP – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp binne `n natuurreservaat sowat 70 km vanaf Bela Bela op die Rustenburg/Thabazimbi-pad. 100 km vanaf Britz op de Thabazibipad en 50 km vanaf Thabazimbi. Daar is 1100 erwe waarvan 700 reeds bebou is en daar is 500 permanente inwoners. Die dorpContinue Reading

Pirografie

BRAND JOU SKILDERY – Pirografie is sekerlik die oudste vorm van skilder en word ook genoem houtbrand-kuns. Voor die mens verf uitgevind het, het ons voorouers met `n skerp houtjie met `n kooltjie aan die voorpunt, figure op `n sagte stuk hout uitgebrand of boodskappe geskryf en selfs die geskiedenisContinue Reading

Troupand

TROUPAND – Veelkleurige voëls met ‘n stewige snawel. Hulle jag van uitkykposte soos boomtoppe of oop takke en is veral lief om op drade langs oop pad-reserwes te sit vanwaar hulle insekte vang deur af te duik grond toe of hulle vang prooi in die lug. Hulle duik veral inContinue Reading